Van ʼn smeltende ysberg tot vloeiende lawa, koning Charles en Siya Kolisi. Beleef saam die jaar se nuusgebeure in foto’s.
Lees meerAlles vir Sondag 31 Desember 2023
Janco Koorts: ‘Sy longetjies voel ligter’
Jonathan Fourie sê die medisyne het nie net vir Janco beter gemaak nie, maar ook sy ouers. “Daar is weer hoop en glimlagte in ons huis,” vertel hy.
Maroela Media se 10 gewildste leefstyl-artikels vir 2023
Hierdie tien artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se leefstyl-portaal.
‘Verflenterde parlementsgebou simbool van SA se ellende’
“Die parlement funksioneer nie soos dit moet nie. Dit is onredelik om van Suid-Afrikaners te verwag om hierdie reëling vir nog ten minste twee jaar te aanvaar.”
Foto’s: Terugblik op Britse koninklikes se besige jaar
Die Britse koninklike familie het vanjaar onder meer geskiedenis gemaak met ʼn nuwe koning, en danksy twee boeke vir talle skokonthullings gesorg.
Maroela Media se 10 gewildste gedoriewaar-stories vir 2023
Hierdie 10 artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se Gedoriewaar-portaal.
Volg dié vyf wenke om skuld te verminder óf te vermy
Lenings met ʼn buigsame terugbetalingstermyn help om van die druk op jou sak te verlig, maar wat as jy veelvuldige lenings en ander skuld soos winkelkaarte het om af te betaal?
Nuwejaarsparades: Talle strate, dienste in Kaapstad geraak
Inwoners en motoriste word daarop gewys dat verskeie strate van 18:00 tot die vroeë oggendure van Nuwejaarsdag deur die parade geraak sal word.
Maroela Media se 10 gewildste sportstories vir 2023
Hierdie sportstories is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media.
Egpaar wat in vliegongeluk sterf was ‘altyd saam’
“Ek onthou hul saam wees ‘saam’, die een nooit sonder die ander nie. Hulle verhouding was altyd so mooi vir ons, so ʼn mooi voorbeeld vir ander.”
Video: Dié nuusgebeure in 2023 veral onthou
Eskom en beurtkrag, koalisies, Thabo Bester, die Titan-duikboot, oorlog, die Springbokke, Derek Watts en Barbie.
Matriekseun sterf toe motor boom tref
Twee jong vriende wat pas met matriek klaargemaak het, was besig om hul nuutgevonde vryheid te geniet toe die voertuig waarin hulle gery het teen ʼn boom gebots het.
Hier is Maroela Media se Top-40 Afrikaanse liedjies van 2023!
Dié sanger neem weer die topposisie in op Maroela Media Afrikaanse Top-40 liedjies van 2023. Kom luister saam!
13-jarige sterf toe bakkie by duin afrol
Die 21-jarige bestuurder van die bakkie het [met die bakkie] in die sand vasgesit toe hy die duin wou bestyg.
Moet jy restoureer voor jy verkoop?
Seeff deel ʼn paar nuttige wenke vir verkopers om ʼn suksesvolle verkope te verseker, sonder om vooraf nadelige besluite te neem.
Gedig: Oujaarsaand
Lees Jaco Jacobs se gedig spesiaal vir Oujaarsaand hier.
VRK-reeks: Stormers trek Sharks se tande
Dit was die Sharks, van wie die seisoen só baie verwag is met al hul Springbokke in die spelerspens, se sewende nederlaag dié seisoen.
Britse akteur Tom Wilkinson sterf
“Tom het elke projek beter gemaak, elke akteur beter gemaak. Hy was die toonbeeld van elegansie en hy sal deur ons almal baie gemis word,” het Clooney gesê.
Brand by Paardeberg onder bedwang gebring
Saterdag se koeler weer, gekombineer met die voorspelde reën, het gehelp om die brand in toom te kry.
Twee mense sterf in grusame boendoemoord
Mohlala sê inligting van voorlopige ondersoeke dui daarop dat die slagoffers vermoor is ná bewerings van veediefstal in die gebied.