Die Aussies, wat die vierde keer as kampioen gekroon is, het hul aanslag haarfyn beplan.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Februarie 2024
Die week in foto’s
Boere wat betoog, oorstroomde strate en ʼn veiling van Star Wars-artefakte het die afgelope week die nuus gehaal. Kyk saam na wêreldgebeure in foto’s.
Charles verbreek stilte ná kankerskok
“Soos dié van julle met kanker weet, hierdie goeie wense is die grootste troos en bemoediging.”
Eddie trek Victor as konsultant nader
Victor Matfield, nou 46 jaar oud, was in sy speeldae saam met Bakkies Botha ʼn gedugte slotkombinasie vir die Springbokke en Blou Bulle.
Inligting gesoek ná verdrinking op Clifton-strand
Verskeie nooddienste het probeer om die middeljare vrou by te bring voordat sy op die toneel dood verklaar is.
Visserman verdwyn in onstuimige see
By die reddingspanne se aankoms op die toneel was die see baie onstuimig en die kuslyn moeilik begaanbaar.
Rose-sege laat Iere nie regop sit
“Tans lyk Engeland na ʼn span wat so ʼn bietjie met sy selfvertroue sukkel; dalk weet die spelers nog nie heeltemal wat die afrigterskorps van hulle verwag nie.”
Vissers sleep minister hof toe oor visvangregte
Van die maatskappye wie se aansoek afgekeur is, vang al die afgelope 15 jaar kommersieel vis en voer uit na Europa en Amerika.
As ’n ma haar dogters leer
Elke moederhart wens dat haar dogters gelukkig sal wees. Die Skrif gee op verskeie plekke praktiese wenke en wonderlike voorbeelde om ons te help in hierdie opvoedingsproses. Om egter altyd reg op te tree en altyd die regte antwoord te ken is nie so maklik nie.
Beurtkrag ‘onder beheer’, sê minister
Die minister van elektrisiteit sê fase 6-beurtkrag is steeds die uitsondering eerder as die norm, deurdat fase 6 vir “slegs” 16 dae sedert September ingestel is.
Kriptogeld: Mynveld én weiveld
Al meer Suid-Afrikaners slaan skynbaar munt uit kriptogeld. Om dit te bestee was egter tot dusver nie so maklik nie.
Leon oor Oscars se voorspellings, weglatings én verrassings
Die fliek-ghoeroe Leon van Nierop verduidelik hoe die Oscars se stemproses werk én sê wie hy dink verdien om vanjaar ʼn goue beeldjie huis toe te neem.
Kaptein Markram ‘ongelooflik trots’ op span
Aiden Markram se snelboulaanval van Marco Jansen, Ottniel Baartman en Daniel Worrall het gesamentlik 55 paaltjies vir die Sunrisers Eastern Cape in die SA20-toernooi laat spat.
Polisielid, verdagte onder sewe wat in ongeluk sterf
Die ongeluk het Sondag in die vroeë oggendure in die Waterberg-distrik plaasgevind.
Nuwe wet moet VSA se verhouding met SA hersien
Die Suid-Afrikaanse regering se verhouding met Hamas, asook die ANC se wanbestuur en korrupsie, word as redes vir die wetsontwerp gelys wat tans voor die Amerikaanse kongres dien.
Willie Strauss is Cullinan se eie diamant
Willie Strauss skitter as televisiepersoonlikheid, akteur, sanger, liedjieskrywer en koskenner voor mense. Elke optrede is ʼn uit-die-hart-poging.
Malema beloof werk vir 4 miljoen; einde aan beurtkrag
Die EFF het Saterdag in Durban sy verkiesingsmanifes in die aanloop tot vanjaar se nasionale verkiesing bekendgemaak.
‘Loop lig vir uitgespoelde kreef’, waarsku departement
Onlangse navorsing wys ʼn aansienlike afname in kreef aan die Weskus, wat weer ernstige nagevolge vir vissergemeenskappe het.
Minderjarige verdagtes loop hul rieme styf op plaas
AfriForum se Winterberg-plaaswag het ’n noodoproep ontvang omtrent twee verdagtes wat gepoog het om by ’n plaashuis in te br
ʼn Hoop geld nodig as jy hiér wil skoolgaan
Maroela Media het die afgelope week ʼn steekproef by openbare skole in Gauteng en die Wes-Kaap gedoen om te bepaal presies hoeveel ouers jaarliks aan skoolfonds bestee.