Ronwen Williams se doelwagtervernuf het toegesien dat Suid-Afrika sy beste Afrikabeker-vertoning in 24 jaar gelewer het.
Alles vir Sondag 11 Februarie 2024
Johnson is baas in Las Vegas
Die Amerikaner Dustin Johnson het die ronde in koue en winderige toestande in 69 houe voltooi en op 198 houe (-12) geëindig.
Kragkrisis in Karoo: ‘Boere se arms by skouers afgekap’
Eskom sê dit kan nog ʼn week neem voordat kragtoevoer na verskeie dorpe en gebiede in die Sentraal-Karoo herstel word. Vir talle boere sal dit egter te laat wees.
‘The Sound of Music’ se Brittany het onblusbare passie vir musiek
“Wanneer ek angstig word, raak ek net stil, maak my aanttrekkamer se deur toe, en gaan op knieë. Al wat ek soms sê is ‘Here, ek het U nodig’.”
Sunrisers straal sukses in SA20
Die Sunrisers Eastern Cape het sy status as dié mik-en-mokerkrieketspan in die land onderstreep toe hy sy SA20-titel suksesvol verdedig het.
Gedagte vir die dag: Daardie klein jakkalsies
Bid vandag vir onverpoosde Geesvervulling. Hy sal die stille krag wees wat ook jou klein jakkalsies onder beheer hou.