Die voorval het Maandag in die vroeë oggendure op die N3-snelweg tussen Vosloorus en Heidelberg gebeur terwyl minister Sindisiwe Chikunga op pad was na Pretoria.
Alles vir Dinsdag 7 November 2023
Vier verdink dat hulle goue troon uit paleis steel
Besoekers kon ʼn tydgleuf bespreek om die toilet te gebruik, maar is beperk tot drie minute per keer.
Phala Phala: Twee vlugtig in hof
Die twee verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle betrokke was by die diefstal op die president se Phala Phala-wildplaas het Dinsdagoggend vlugtig in die Bela-Bela landdroshof in Limpopo verskyn.
EFF verheug oor SA diplomate aan Israel onttrek
Die party doen nou ʼn beroep op die regering om nie net sy diplomate in Israel terug te roep vir konsultasie nie, maar ook om alle politieke en ekonomiese betrekkinge met Israel te verbreek.
Angelo sien rooi ná Tiere oor gedraal kla
“Ek kan dit nie beskryf nie. In my 15 jaar van internasionale krieket het ek nog nooit ʼn speler of ʼn span so laag sien daal nie.”
Nog ’n Bok se pienkvoet op pad
ʼn Derde Springbokspeler het pas babanuus gedeel.
Plaasaanvalle in Kameeldrift-Wes ‘buite beheer’
Inwoners van Kameeldrift-Wes leef in vrees en sê hulle het slapelose nagte nadat aanvalle in die gebied die afgelope paar maande ingrypend toegeneem het.
Europese menseregtehof gaan beslis oor Semenya
ʼn Sitting van al 17 lede van die Europese hof vir menseregte het vandeesweek ingestem om uitspraak te lewer op die regulasies wat Caster Semenya verhoed om aan internasionale atletiekbyeenkomste deel te neem.
Israel wil veiligheidsbeheer van Gasa ná oorlog oorneem
“Daar sal geen wapenstilstand – algemene wapenstilstand – in Gasa wees sonder die vrylating van ons gyselaars nie,” het eerste minister Benjamin Netanyahu dit Maandag weer duidelik gestel.
Video: Pendelaars gestrand toe Gautrein gaan staan
Paniekbevange passasiers gestrand gelaat ná Gautrein gaan staan het.
Boekhouer wat Superspar-winkels bedrieg se bates bevries
Benewens die geld wat hy gevra het vir die werk wat hy gedoen het, het Blow ook meer as R40 miljoen van Sunridge Superspar ingevorder en meer as R11 miljoen van Despatch Superspar na sy eie bankrekening oorgeplaas.
Fransmanne kies hul WB-span
Die gesaghebbende Franse rugbypublikasie Midi Olympique het vyf Springbokspelers in sy droomspan van die Wêreldbeker-toernooi ingesluit.
Bokgees bedaar op Top-20
Loufi en Leon Schuster se rugbyliedjies val beide etlike plekke op die Top-20.
Resep: Kerrievleissamoesas
Hierdie Suid-Afrikaanse gunsteling gaan beslis ʼn treffer in jou huis wees.
Die tesourie se balanseertoertjie
In ʼn toespraak gekenmerk deur terme soos herprioritisering, aanpassing, identifisering van ondoeltreffendheid en vermorsing, en prioritisering van hervormings, het die ernstige erkenning van die land se fiskale verknorsing soos ʼn paal bo water gestaan.
Boer winsgewend en volhoubaar
Landbouers sukkel ook om binne hul inkomste te leef. Dis onwaarskynlik dat negatiewe ekonomiese omstandighede binnekort gaan verbeter, maar ʼn boer moet ʼn plan maak.
’n Parkie van hoop
Die woorde van ʼn jong klein dogtertjie met die opening van die nuutgeskepte parkie is kosbaar en hoopgewend: “Ons speel hier, ons mag en ons kan. Dit is lekker en dit is vry.”
Dricus kry sy titelkans
Dricus du Plessis sal vroeg in 2024 met Sean Strickland om die UFC-middelgewigtitel in Toronto meeding.
‘Nou nie tyd vir verkiesing in Oekraïne’
Die wêreld se aandag het sedert die dodelike Hamas-aanval op Israel op 7 Oktober egter grootliks op die Midde-Ooste geval – en daar is toenemende druk op Zelenski oor die voortgesette konflik.
Referendum Party wil politiek in Wes-Kaap ‘herdefinieer’
Die party sê solank as wat die DA die politieke toneel in die Wes-Kaap oorheers, gaan die party die belange van inwoners van die Wes-Kaap opweeg teen die politieke waarde van DA-kiesers in die res van die land.