“Die operasie het ʼn reddingskoers van 54,5%. Dit is werklik merkwaardig wanneer dit vergelyk word met internasionale statistieke wat dui op ʼn reddingskoers van net 10% tydens soortgelyke gebou-ineenstortings.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "George-tragedie"
Ramaphosa besoek George-ramptoneel
Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdag die ramptoneel in George besoek, asook met van die gesinne en vriende van oorledenes praat.
George-ramp: 18 slagoffers positief geïdentifiseer
Reddingswerkers is nou al meer as 208 uur op die toneel waar ʼn gebou in aanbou meer as ʼn week gelede in Victoriastraat ineengestort het.
George: Nog liggame uit bourommel gehaal
Reddingswerkers is nou al meer as 184 uur op die toneel in Victoriastraat.
George-ramp: Dodetal styg tot 27
Nog ʼn slagoffer is Maandag onder die puin van ʼn ineengestorte gebou in George uitgehaal, wat die amptelike dodetal op 27 te staan bring.
George-tragedie: Patologiedienste versnel
Die dodetal het teen Maandag op 24 gestaan en die identifikasieproses van slegs een van dié slagoffers is tot dusver afgehandel.
MRK Maandag na George-ramptoneel
Die MRK sal George Maandag besoek om samesprekings met die munisipaliteit te voer en die terrein van die ineengestorte gebou te inspekteer.
Week ná George-ramp: Dodetal styg
Die dodetal het verder gestyg nadat ʼn woonstelgebou wat in George in aanbou was verlede Maandag skielik ineengestort het.
George-tragedie: Nog liggame uit puin gehaal
Polisieminister Bheki Cele het met die families van die slagoffers vergader om hul welstand te bepaal en sy voortgesette ondersteuning aan te bied.
George-tragedie: Nog ʼn liggaam uit die puin gehaal
Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê bedrywighede duur voort met hernude ywer ná Gabriel Gumbe gister lewend gevind is.
Dodetal styg verder ná George-tragedie
Altesaam 36 mense word nog vermis.
George-tragedie: Oorlewende sê dankie
“Ek is oukei, ek is nou oukei. Baie dankie, God seën julle.”
George-tragedie: Ontwikkelaar werk saam met owerhede
Die George-munisipaliteit het intussen ook bevestig die strukturele ingenieur en argitek was ‘voldoende bekwaam’ vir die projek.
Wonderwerk by George-tragedie: Oorlewende uit puin bevry
‘n Man, wat lewend onder die puin gevind is waar ‘n gebou Maandag in George ineengestort het, is Saterdag suksesvol uit die bourommel verwyder.
George-tragedie: Persoon lewend onder puin gevind
Premier Alan Winde het dit as ʼn wonderwerk beskryf.
George-tragedie: Reddingspogings duur voort
Reddingsoperasies duur vir die vyfde dag voort op die toneel waar ʼn gebou in Victoriastraat in George ineengestort het.
Dodetal styg verder in George-tragedie
Die dodetal is Vrydagmiddag na 12 aangepas ná ʼn gebou in George ineengestort het.
Geenvlieg-sone oor George-ramptoneel
Die LUR vir gesondheid in die Wes-Kaap vergesel Vrydag die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, op ʼn besoek aan die ramptoneel, waarna hulle ook van die slagoffers in hospitale sal gaan besoek.
Eienaar van George-rampgebou glo skoonveld
Die dodetal het intussen verder gestyg.
George-tragedie: ‘Dit was die donkerste week in ons lewe’
In die 25 uur wat Delvin Safers (29) onder die puin van die ineengestorte gebou in George gelê het, was dit die gedagte aan sy tweejarige seuntjie wat hom help moed hou het.