“Ek glo die Here het ‘Boer in my hart’ gekies, en vir my is dit ʼn wonderwerk.”
Alles vir Dinsdag 29 Augustus 2023
Winkelsentrum oor verdagte toilet ontruim
ʼn Briefie wat op die geverfde toilet buite ʼn winkelsentrum in Kalifornië gelos is, het aangevoer dit bevat ʼn bom.
ChatGPT se kop staan sake toe ná tanende belangstelling
“Ons glo KI kan elke aspek van ons werkslewe ophef en spanne kreatiewer en produktiewer maak.”
Brevis wil kolfvernuf teen Aussies uitstal
Dewald Brevis is opgewonde oor die geleentheid om sy kleim in die Proteas se witbalkrieketspanne af te steek.
Plaasaanvallers skree ‘Kill the Boer’; steek vrou met spies
“Ek het op die grond geval en vir die hemelse Vader gevra om vir my krag te gee.”
Boewe slaan toe terwyl vrou bid
“Een van die inwoners in die buurt is ook van die voorval in kennis gestel. Sy het daarop gereageer en op die verdagtes afgekom wat na bewering daarna ʼn vuurwapen op haar gerig het en haar van haar voertuig, ’n Nissan Tiida, beroof het.”
Misdaadstatistieke: Enkele moord minder in Gauteng
Lt.genl. Elias Mawela meen “elke oorwinning tel”.
David Rees ontslaan
Die “7de Laan”-akteur, David Rees, is ná byna ʼn maand in die Milpark Hospitaal in Johannesburg ontslaan.
Eerste truffeloes op Driehoek in Sederberge uitgesnuffel
Hierdie peperduur “swart diamante” van die kookkuns word tradisioneel in die woude van Frankryk en Italië met spesiaal opgeleide honde en varke uitgesnuffel.
Swanger? Hier is vyf items vir jou baba-wenslysie
Met InFantz kan jy nou makliker jou eerste keuse bekostig en jy hoef nie tevrede te wees met dit wat jou beursie sê nie. Hierdie is ware gemoedsrus en gerief – kry wat jou baba verdien, op jou voorwaardes!
Kiwi-blaserbaas kap na lastige TV-beamptes
“Die Springbokke het indrukwekkende spel in die wedstryd opgedis, maar die inmenging van die TV-skeidsregter en die bunker-stelsel was totaal oordrewe.”
‘My kind is dood en niemand het antwoorde’
“Sy het gaan ondersoek instel waarna sy my kind verlam en in ʼn plas bloed op haar bed aangetref het,” sê Nel.
Dis geen grap! Schuster betree dié Top-20
Juanita du Plessis se “Liewe jinne!”, Kurt Darren saam met Eloff en Ricus Nel se “Kwagga karnaval” asook Leon Schuster se “Die Bokmasjien” maak die week hul toetrede tot die Top-20.
Man gevonnis vir aandeel in Maselspoort-bakleiery
ʼn Video van die bakleiery by Maselspoort is verlede Desember wyd op sosiale media versprei en het eindelik ʼn sogenaamde rasherrie veroorsaak.
Herrie oor Fukushima-afvalwater kring uit
China het verlede week die invoer van alle seekos vanaf Japan verbied nadat dié land begin het om behandelde afvalwater uit die Fukushima-kernaanleg vry te stel.
Barrett skotvry ná rooi kaart
ʼn Tugkomitee het onder meer beslis dat Scott Barrett eers kontak met Malcolm Marx se arm gemaak het voordat dit na die nekgebied opgeskuif het.
Dié lesers wen kaartjies na 4×4 buitelug ekspo by Voortrekkermonument
Trio Events bied dié ekspo aan waar die heel nuutste in 4×4-, buitelewe- en kampeerprodukte wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is, uitgestal gaan word.
Landbou-baasbreine stig dinktenk
“As ons nie ons integriteit kan verkoop en eties sake doen nie, hoe gaan ons hierdie vasteland laat werk?”
Phalatse verruil politiek weer vir medies
“Die afgelope sewe jaar van my diens as raadslid, ʼn openbare verteenwoordiger in Johannesburg, was ʼn vervullende ervaring. Dit was so ʼn groot eer om die stad te dien.”
Al hoe meer in Kaapstad vir ‘dronkbestuur’ vas
Die afgelope week het die aantal inhegtenisnemings met byna ʼn kwart toegeneem en inhegtenisnemings vir vermeende dronkbestuur het verdubbel in vergelyking met die vorige week.