Die spel is basies raakrugby teen ʼn staptempo. Al die prettige elemente van die tradisionele spel – maar sonder enige van die pyn.
Alles vir Dinsdag 29 Augustus 2023
Wen: Bederf ouma en oupa met ʼn paar skaapwolpantoffels
Jy staan die kans om die ouma en oupa in jou familie te bederf met die lekkerste paar skaapwolpantoffels!
Uitdrukking: Niks met iemand uit te waai hê nie
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “niks met iemand uit te waai hê nie” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Harde werk nog altyd Jouberts se hoeksteen sê nuwe Mej. SA se ma
“Dinge was nie altyd maklik nie, maar my kinders het nie een verwag dat goed net in hulle skote moet val nie.”
Resep: Viskoekies
Die hele gesin sal hierdie versnapering geniet.
Lesersbrief: Tel jou seëninge
Iewers het ek ʼn sêding raakgelees: “When I count my blessings, I always count you twice”. So voel ek oor Maroela Media.
“Ons sal self” en geloof
Die lewenskringe wat in ons gemeenskappe vorm, sal inderdaad ook aan ʼn geloofsuitgangspunt onderworpe wees.
Bitcoin nie nét maanskyn en rose
Die stelsel is nog nie skaalbaar nie en kan net gemiddeld sewe transaksies per sekonde hanteer. Terselfdertyd kan Visa en Mastercard maklik 30 000 betalings per sekonde verwerk.
Novak pronk weer in New York
Novak Djokovic het sy eerste Amerikaanse Ope-wedstryd in twee jaar op ʼn drafstap gewen toe hy vir Alexandre Muller met 6-0, 6-2 en 6-3 geklop het.
Gautengse staatshospitale se munisipale skuld ‘net R78 miljoen’
“Dit is algemene praktyk dat verskuldigde bedrae geverifieer word sodat eindgebruikers van die diens kan bevestig wat gefaktureer word. Sodra bedrae bevestig en dispute uitgeklaar is, betaal die departement dan die uitstaande bedrae.”
Twee ma’s in hof ná hul vyf kinders doodbrand
Twee vroue sal Dinsdag in die Atteridgeville-landdroshof verskyn op aanklagte van strafbare manslag in verband met die dood van vyf kinders, tussen een en sewe jaar oud.
Zim-verkiesing: SA wens geluk wyl VSA veroordeel
“Suid-Afrika is bewus daarvan dat hierdie verkiesing in ʼn moeilike ekonomiese omgewing plaasgevind het weens die swaar sanksies wat die mense van Zimbabwe steeds onregverdiglik verduur.”
Beurtkrag Dinsdag verskerp
Volgens die kragvoorsiener het drie opwekkingseenhede deur die nag onklaar geraak.
Gedagte vir die dag: Versorg deur my Here
“Moenie toelaat dat ek vals is en lieg nie; moet my nie arm maak of ryk nie, gee my net die kos wat ek nodig het” (Spreuke 30:8).