Verlede week het Senzo Mchunu en sy Zimbabwiese eweknie ʼn ooreenkoms onderteken waarvolgens Musina van 2026 af behandelde water van Zimbabwe se Beitbrug-waterwerke sal ontvang.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Maart 2024
Groot kommer oor groeiende agterstand met operasies in Noord-Kaap
Dit is onmenslik dat pasiënte tot 18 maande in die hospitaal op operasies soos heupvervangings wag, met mense wat tot vyf jaar wag om katarakte te laat verwyder, sê die DA in die provinsie oor die reuseagterstande.
Gemeenskap neem reg in eie hande ná bylmoord op 11-jarige
Inwoners het die verdagte in die jong meisie se moord glo agternagesit tot waar hy geskuil het en hom daar doodgemaak.
Magudumana glo in tronk aangerand
Nandipha Magudumana beweer dat ʼn ander gevangene haar aangerand het. Sy het geen sigbare beserings gehad nie.
Dié lekke’ waentjie gaan plaas platry
Die “Lekkewaan” is spesifiek ontwikkel om aan die veranderende behoeftes van boere en landbou-ondernemings te voldoen en maak gebruik van die jongste tegnologie, ergonomiese ontwerp en eko-vriendelike eienskappe om “ongeëwenaarde prestasie oor verskeie landbouprosesse” te lewer.
Luister: Wat om te verwag as jy moes skiet
Jy moet in ‘n oogwink die besluit neem: Gaan ek my vuurwapen afvuur? Genadiglik kan jy daarin slaag om die gevaar af te weer … maar nou is dit ‘n misdaadtoneel. Wat gebeur nou?
Man uit kattebak in Pretoria gered
Die slagoffer het aan die polisie gesê dat drie gewapende mans hom ontvoer het.
Groepe bepleit herinstelling van SAOG-tribunaal
Daar word ʼn beroep op die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gedoen vir die herinstelling van die SAOG-tribunaal.
Wat is die nut van biblioteke, boeke in 2024?
“Wie weet of ʼn biblioteek of boekversameling van een van ons dalk oor tweehonderd jaar aan mense ʼn kykie op die wêreld van 2024 sal gee?”
ToekomsVenster: Hoe dan anders?
Bid dan saam met my: “Here, ek bekeer my opnuut tot U”.
Vermeende baasbrein agter blouligrooftogte vas
Die verdagte is met blou ligte, ʼn verkeerspolisie-uniform, ʼn hoëkaliber-vuurwapen en ammunisie, asook ʼn vermoedelik gekaapte motorvoertuig betrap.
Video: Dié manne skrik nie vir koue – of groot – pampoen
Jy hoef skynbaar nie ʼn boer te wees om ʼn tamaai pampoen te kweek nie. Só het Cornelis Bester tydens die 20ste Goliat van Gat-pampoenfees gewys.
Woord: hierjy
“Ek is nie jou hierjy nie!” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “hierjy”.
Dié Audi hop oor hobbels
Die kattebak is enorm, die klankstelsel fantasties en die groot sedan voel baie meer soepel en delikaat as enige sportnuts-mededinger. Dit is ʼn pragtige motor.
Video: Hotelkamer onder die see
ʼn Video van ʼn ondersese hotelkamer het sosiale media aan die gons.
Sandra Prinsloo, Brittany Smith wen gesogte teaterprys
Marthinus Basson is ook met ʼn handvol toekennings huis toe.
Hofsaak oor Zim-permitte na Grondwethof
“Die minister se skielike besluit om die program te beëindig het die lewe en regte van die 178 000 Zimbabwiërs en hul kinders wat sedert 2009 in Suid-Afrika woon, werk en studeer in gevaar gestel.”
Heelwat brul (en veel meer byt) ná wortelkanaal vir Ruben-die-leeu
Met veeartsenykundige behandeling, aanvullings en fisioterapie was Ruben uiteindelik slaggereed om die operasie te ondergaan.
Beesvleisprys veerkragtig ondanks beurtkrag, verbruikersdruk
Vorige uitgawes van die verslag het gewaarsku dat toenames in beurtkrag ʼn negatiewe uitwerking het op verbruikersinkomste en verbruikers se vermoë om beesvleis te bekostig.
Sepiegids: Groot besluite word geneem in ‘Suidooster’; Henry, Lettie se troudag breek aan in ‘Diepe waters’
Conrad is oortuig Tracy en Tertius voer iets in die mou in “Binnelanders”, en Lee-Roy betrap vir Janice en Lionel in ʼn ongemaklike situasie in “Arendsvlei”.