Luister: Wat om te verwag as jy moes skiet

(Argieffoto: SAPD/Facebook)

Dit is ‘n skrikwekkende oomblik wanneer jou eie lewe en dié van jou geliefdes bedreig word. Jy moet in ‘n oogwink die besluit neem: Gaan ek my vuurwapen afvuur? Genadiglik kan jy daarin slaag om die gevaar af te weer … maar nou is dit ‘n misdaadtoneel. Wat gebeur nou?

Ruan Vermaak van Crisis on Call het saam met Ian Cameron, Johannes Stoker en advokaat Henk Nolte, almal van Firearms Guardian, vir Maroela Media kom verduidelik oor wat jou in so ʼn situasie te doen staan.

Luister na die volledige gesprek boaan hierdie berig.

  • Hierdie reeks podsendings wat verantwoordelike vuurwapeneienaarskap bespreek, is moontlik gemaak deur Firearms Guardian. Besoek Firearmsguardian.co.za vir meer inligting en nog handige gevallestudies.
  • Luister hier na die eerste episode van die reeks gesprekke wat verantwoordelike vuurwapenbesit onder die loep neem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

ES ·

Baie goeie potgooi – veral die grys area van wanneer jy eiendom mag beskerm en veral wanneer jy mag skiet om iemand te arresteer. Baie mense het vreemde idees omdat hulle nie hulself inlig oor die verskillende wette nie.

Cassie Carstens ·

Baie dankie vir die inligting. Dis duidelik en verstaanbaar.

kragaap ·

Die misdadiger wat sy wapen vuur en meeste van die tyd wegkom ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.