Die Swartland-munisipaliteit én die Kaapstadse metro is uitgesonder vir buitengewone dienslewering.
Alles vir Maandag 18 Maart 2024
Bekroonde draaiboekskrywer (86) sterf
Hy het die Oscar-beeldjie wat hy in 2011 gewen het aan “alle hakkelaars regoor die wêreld” opgedra.
Word ʼn versorger met dié kursus
Wil jy ‘n versorger word? Om ‘n versorger te wees, is nie net ‘n beroep nie, maar ‘n roeping. Met dié kursus kan jy ook ‘n versorger word.
Margit bied vanjaar driedubbele dosis KKNK-vermaak
“Ek geniet nie een rol meer as die ander nie, want die ou wat aan die einde die applous op die verhoog kry, deel dit eintlik met sy hele span.”
Saru wil rugby onder vroue bevorder
Volgens Saru is die aanvraag na vrouerugby besig om in Suid-Afrika, maar ook wêreldwyd, vlam te vat. SA Rugby het ’n dringende versoek aan voormalige nasionale en provinsiale vrouerugbyspelers gerig om hul skoene af te stof. Die unie wil meer vroulike afrigters in die land identifiseer en nuwe afrigters oplei.
Foto’s: Ontmoet die 16 nuwe ‘Plaasjapies’
Die nuwe plaasjapies, wat van Piet Retief tot Windhoek kom, bestaan uit agt mans en agt vroue tussen die ouderdomme van 20 en 55.
Maleisië dalk gasheer vir 2026-Statebondspele
Die Olimpiese Raad van Maleisië oorweeg dit om ’n “afgeskaalde” Statebondspele in 2026 aan te bied. Daar heers intussen vrae oor die toekoms van die Statebondspele.
Jong sakeman bak, brou dat biesies bewe
Hannes en sy ma bak elke dag drie tot vyf baksels sjokoladebruintjies, wat sowat 54 tot 90 bruintjies lewer.
Sakelui bekommerd oor verbrokkelende waterinfrastruktuur
Slegs 26 van die land se 958 watervoorsieningstelsels het in Desember verlede jaar aan die bloudruppel-sertifiseringsvlak vir hoëgehaltewater voldoen.
Petrolprys kan weer styg
Die Automobiel-Assosiasie voorspel wel ʼn effense daling in die prys van diesel en paraffien.
ActionSA kla by persombud oor peilings
ActionSA het Maandag aangedui hy gaan drie mediamaatskappye die stryd aansê oor hulle na bewering “politieke disinformasie” help versprei.
Joslin Smith: Vrou maak glo bekentenis
Lourentia Lombaard is die jongste verdagte om strafregtelik van klein Joslin Smith se verdwyning aangekla te word.
Geweld, chaos in krisisgeteisterde Haïti
ʼn Bende-rebellie wat daarop gemik was om die eerste minister Ariel Henry te ontsetel, het die afgelope twee weke verwoesting in Haïti veroorsaak.
Die gevaar van digitale onttrekking
Koordlose (“wireless”) oorfone is uit. Koord- (“wired”) oorfone is weer in. Een van die redes hiervoor is dat die koord sosiale onttrekking bewerkstellig. Dit sê terselfdertyd “ek is cool” en “moenie met my praat nie…”.
Amnestie vir Katalonië-separatiste
Die amnestie gee vir Puigdemont geleentheid om weer na Spanje terug te keer en maak selfs die deur oop om weer as premier van Katalonië te staan.
ʼn Tyd soos nóú
ʼn Mens kan die geskiedenis maklik verromantiseer, of strydlustig of patrioties of selfs liries raak oor veldslae en gebeure. Maar dit was regtig nie my tyd nie.
Scheffler steek tong uit op TPC Sawgrass
Scottie Scheffler het ses voëltjies en ʼn arend in sy laaste ronde aangeteken en nie een keer ʼn hou aan baansyfer afgestaan nie.
Nog ’n week van beurtkrag
Eskom sê 3 830 MW in opwekkingsvermoë sal teen Woensdag tot die netwerk gevoeg kan word.
Bokke is die beste, sê Ierland se Andy
“Jy wil jouself teen die beste meet en Suid-Afrika is 100% die beste. Dit beloof om ʼn taai toets te wees – ons kon nog net een keer daar wen – maar dit kan wondere vir die span se ontwikkeling beteken.”
Een van Rolex-bende dood, nog een vas
Sy vermeende makker is gewond en word onder polisiebewaking in die hospitaal behandel.