Polisieminister Bheki Cele het Maandag tydens ʼn inligtingsessie ʼn plan bekend gemaak wat ten doel het om misdaad in Suid-Afrika ʼn nekslag toe te dien.
Alles vir die sleutelwoord "Bheki Cele"
Minister besoek familie van vermoorde brigadier
“Vir ons as polisie is dit nou belangrik om uit te vind wat en hoekom dit gebeur het en antwoorde aan sy familie te verskaf.”
Cele sê oor ‘liggaam’ naby Madikizela-Mandela-woning
Dit kom nadat Nonkululeko Phokane, Cele se woordvoerder, Saterdag gesê het dat Cele binnekort duidelikheid sal gee oor ʼn liggaam wat ʼn paar strate weg van Madikizela-Mandela se woning aangetref is.
Bheki Cele in Kaapstad ná vier se skietdood
Polisieminister Bheki Cele het Woensdagaand die families van drie tieners en ʼn volwassene gaan besoek wat vandeesweek in Kaapstad doodgeskiet is waar hulle in ʼn motor gesit het.
Misdadigers nié mense nie, sê Bheki Cele
“Ons sal jou soos ʼn ongedierte moet behandel as jy soos ʼn ongedierte optree,” het hy gesê. “En ons sal aanhou om diegene wat soos mense optree, soos mense te behandel.”
Cele waarsku teen Twitter-profiele in sy naam
Genl. Bheki Cele, die minister van polisie, het gesê hy neem met kommer kennis en stuur ʼn sterk waarskuwing uit teen enigiemand wat vervalste Twitter-profiele onder sy naam bedryf.
Bheki Cele: ‘Misdadigers moet gejag word’
“Ek weier dat die polisiebestuur begrafnisondernemers moet wees. As jy ʼn 33-jarige en ʼn 30-jarige [polisiebeampte] begrawe, hoe oud is hulle kinders?”
Zuma verdedig besluit om Cele af te dank
President Jacob Zuma het sy besluit om Bheki Cele, voormalige polisiekommissaris, af te dank in hofdokumente verdedig, het Sunday Independent berig.
Regering oorweeg veediefstal-liggaam
Die regering oorweeg dit om ʼn nasionale liggaam op die been te bring om die toenemende probleem van veediefstal te ondersoek.
Cele gaan ‘politieke leiding’ gee in landbou
Bheki Cele, voormalige nasionale polisiehoof en die nuwe adjunkminister van landbou, bosbou en visserye sal “politieke leiding” verskaf in dié industrieë.
‘Cele ‘n belediging vir landbou’
Bheki Cele se aanwysing as die adjunkminister van landbou, bosbou en visserye, is ‘n belediging vir die landbougemeenskap, het die Vryheidsfront Plus gesê.