Die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.
Lees meerAlles vir Sondag 4 September 2022
Stories bring heling vir verpleegsters
“Die boek word aan verpleegsters opgedra, want hulle is helde van die gemeenskap.”
Max wéér bobaas in Nederland
“Ons tydsberekening was perfek,” het ’n ingenome Max Verstappen gesê terwyl ’n see van oranje toeskouers hom kliphard toejuig.
Beamptes vasgebind, wapens gebuit tydens polisiestasie-rooftog
Twee gewapende verdagtes het polisiebeamptes by die Grootvlei-polisiestasie in Mpumalanga met kabelbinders vasgebind en hulle in die aanhoudingselle gedwing voor hulle vuurwapens en ammunisie uit die kluis gesteel het.
Duisende Russe groet Gorbatsjof
Duisende roubeklaers het tou gestaan om verby Gorbatsjof se oop kis te loop waar dit in die historiese Kolomsaal in staatsie gelê het.
MotoGP: Brad Binder steeds nie op podium
Binder het Sondag in Misano in die San Marino MotoGP agtste geëindig nadat hy in die 15de posisie weggespring het.
‘Ek is daar met pannekoek by die wenstreep’
Die beroemde sjef Jan Hendrik van der Westhuizen is opgewonde oor sy kleinniggie se Olimpiese droom, nadat sy vir die volgende internasionale skouspel in Parys gekwalifiseer het.
Man vas ná hy dreig om teen winkel vas te vlieg
Patterson het glo 911 geskakel en gedreig om teen ʼn Walmart-winkel vas te vlieg.
Radio Raps se entrepreneurshart klop sterk
“Mense stop my sommer in die straat en dis asof hulle my al jare ken. Dit is waaroor dit vir my gaan.”
Foto’s: Fakkels brand hoog by LIG-konsert
Mathys Roets, Monique Steyn, Vernon Barnard en Prop is van die kunstenaars wat opgetree het.
Fransman trap nóg ’n stel teen Nadal af
Rafael Nadal het al 18 wedstryde op ’n streep teen Richard Gasquet gewen.
Lesufi glo binnekort Gauteng-premier
David Makhura gaan glo as premier van Gauteng gepos en deur Panyaza Lesufi vervang word.
Ramaphosa sê ANC-konferensie gaan ‘deurslaggewend’ wees
Dit was egter nie Ramaphosa se uitlatings wat die aandag getrek het nie, maar foto’s en ʼn video van die ANC-president wat slaggate help vul.
Bokke se grofgeskut brand weer los
As ’n mens ook na die woede in Eben Etzebeth se oë gekyk het, kan Allan Alaalatoa maar tog te bly wees dat dié skermutseling nie ’n skoolgeveg agter die snoepie was nie.
Genade groot al sterf 4 kinders
“ʼn Mens besef jou lewe kan in ʼn oogwink verander en jy moet jou afvra of jou geloof gegroei het. Die Here se hand was oral.”
Cele maan teen boendoegeweld
Daar was die afgelope week verskeie gevalle van boendoegeregtigheid in die Sekhukhune-distrik wat die lewe van vier mense geëis het.
Aardklop met oorgawe terug in Pta
Momentum Beleggings Aardklop kuier vanjaar van 30 September tot 9 Oktober in Pretoria en bied verskeie produksies in die stad aan.
Geldwa opgeblaas, gewapende bende buit kontant
“Die res van die groep verdagtes het ook op die toneel aangekom en die vier veiligheidswagte oorval en van hul vuurwapens beroof.”
Video: Voortrekkermonument is gasheer vir 4×4-buitelugfees
Dié 4×4-buitelugskou was nog maar net een dag aan die gang en duisende mense het reeds op die Voortrekkermonumentterrein toegesak op soek na die nuutste kamp- en buitelewe-tegnologie.
Polisieman, twee verdagtes dood ná rooftog
ʼn Polisiebeampte en twee verdagtes is dood nadat ʼn rooftog by ʼn winkel in Engcobo in die Oos-Kaap in ʼn skietgeveg ontaard het.