Tyson Zunckel – die gewildste deelnemer aan die 14de reeks van die kykNET-maatsoekreeks Boer soek ʼn vrou – is Saterdag met Alri Vorster in die eg verbind.
Alles vir Sondag 4 September 2022
Voorstel oor wittes by NWU blitsig gewysig
Konsepveranderings aan die beleid is skerp gekritiseer omdat wit mans en wit vroue – en buitelandse burgers sonder permanente verblyfreg – oënskynlik oor dieselfde kam geskeer word.
Gholf: Walters laat sy bors in Denemarke bult
Suid-Afrika se Justin Walters het in Farso in Denemarke stilweg tot binne trefafstand van die voorlopers gekruip ná die derde ronde van die Made in Himmerland-toernooi wat deel is van die Road to Dubai- en Europese gholfreekse.
Familie het hoop op arrestasie ná plaasaanval
Die vermeende plaasmoordenaars se foto’s word sedert die aanval wyd op sosiale media versprei en Interpol is ook by die saak betrek.
Gedagte vir die dag: Leerling = Leermeester
’n Leerling is nie belangriker as sy leermeester nie. Maar die leerling wat hard werk, sal net soos sy leermeester word. (Lukas 6:40)