Die Stormers se groot uitblinker was die jong senter Sacha Mngomezulu, wat 22 punte aangeteken het wat bestaan het uit ʼn drie, vier doelskoppe en drie strafdoele.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 Oktober 2022
Mylpaal vir die Mombergs van Middelvlei
Maryke Roberts het op die plaas ou pinotage-wyne gaan proe saam met ʼn pionier-pa en sy twee seuns en gesels oor die drie geslagte Mombergs wat sedert 1919 hier boer, so skuins voor Internasionale Pinotagedag op 8 Oktober.
Speke sing in die Wieg van die Mensdom
Die Wieg van die Mensdom in Muldersdrift, net buite Johannesburg, is deesdae nie net ʼn gewilde uithangplek vir besoekers wat lafenis uit die stad kom soek nie, maar ook ʼn fietsryplek vir oud en jonk.
Plaasveiligheid is ‘gedeelde verantwoordelikheid’
Gereelde beurtkrag verhoog ook nog die risiko vir ʼn plaasaanval. Daarom sê kenners is alternatiewe kommunikasiekanale uiters belangrik.
NSRI slaan rekord met suigstokkies
Die ry moes minstens 9 999 suigstokkies lank wees en elke suigstokkie moes aan ʼn ander een raak.
Bedrieër-rykmansdogter Anna Sorokin vrygelaat
Onder die naam Anna Delvey het sy hotelle, banke en vriende uit meer as ʼn kwart miljoen dollar bedrieg.
Wêreld die naaste aan ʼn kernoorlog in 60 jaar
Sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog was die Kubaanse missielkrisis van 1962 die naaste wat die wêreld nog aan ʼn kernoorlog gekom het.
Boer op plaas by Roedtan doodgeskiet
ʼn Boer is Vrydag op sy plaas in Roedtan in Limpopo tydens ʼn plaasaanval doodgeskiet.
3 dood, ses beseer tydens skietery by Kagiso-taverne
Twee mans het lukraak op die groep mense losgebrand.
SA studente op straat in Rusland oor probleme met betaling
ʼn Groep van 229 studente studeer in Rusland deur beurse van die Mpumalanga- departement van onderwys.
Sewe sterf in ontploffing in Ierland
Sewe mense is dood in ʼn ontploffing by ʼn vulstasie in Donegal in die noordweste van Ierland.
Hollywood: Babanuus vir Hilary Swank; Jon Snow kom moontlik terug
“Ek gaan ’n ma wees. En nie net van een nie, maar twee, ek kan dit nie glo nie.”
Pienk diamant vir meer as R1 miljard verkoop
Pienk diamante is die seldsaamste edelgesteente en die grootste in aanvraag in die wêreldwye mark.
Man verdwyn in see by Drieankerbaai
ʼn Ooggetuie het gesê ʼn man het in die water verdwyn toe hy in die moeilikheid beland het. Nog ooggetuies het later dieselfde berig.
Oud-polisieman uiteindelik gevonnis oor onwettige sigarette
“Die publiek het nie meer vertroue in die organisasies wat hulle teen korrupsie moet beskerm nie. Die SAPD, die NVG en die hof moet ʼn voorbeeld stel.”
Syfers ʼn bewys van Cele se mislukking, sê DA
“As pres. Ramaphosa nog oor die veiligheid van Suid-Afrikaners besorg is, is die logiese stap om hom af te dank.”
Drie vermiste kinders gou gevind
Drie kinders, tussen vyf en ses jaar oud, is gou opgespoor ná hulle Donderdag uit ʼn huis in Darkcity, buite Burgersfort in Limpopo, verdwyn het.
Mbalula moet aksieplan indien oor Intercape-busaanvalle
Die regter het bevind dat die geweld teen Intercape nie lukraak is nie, maar “ʼn doelbewuste strategie deur sekere taxiverenigings”.
Foto’s: Feesgangers span uit by Aardklop in Pretoria
By die Voortrekkermonument in Pretoria kan besoekers ʼn goeie dosis visuele kuns, aktuele gesprekke, stalletjies, musiek en ʼn rits ander opwindende aktiwiteite beleef.
VRK-reeks: Lions se welpies nou hardebaarde
Die Lions verdedig nou met passie, hul houding is reg en hoewel Vrydagaand se statistiek daarop dui dat hulle 31 duikslae verbrou het, is dit misleidend, want daar was bitter min deurkomkans vir Edinburgh.