“Georganiseerde gemeenskappe wat na die belange van hul eie gemeenskappe omsien, skep ’n nuwe realiteit waarbinne ’n selfdoenkultuur nie net aangemoedig word nie, maar ook kan floreer.”
Lees meerAlles vir Maandag 4 Maart 2024
Kritieke poste in SAPD gevul
Twee noodsaaklike poste in die SAPD se bestuurstruktuur is gevul met die aanstelling van ʼn afdelingskommissaris verantwoordelik vir sigbare polisiëring en ‘n provinsiale polisiekommissaris in Gauteng.
Trae reaksie teen grondgrypers in Bloemfontein
“Dit is duidelik die ANC versuim om op te tree aangesien dit hom stemme kan kos in die komende verkiesing.”
ANC wil NGV met belasting finansier
“Die tesourie het nou planne aangedui om belasting op te stoot – met ʼn onbepaalde bedrag – om die onpraktiese NGV, wat bestem is om te misluk – te finansier.”
‘Mylpale behaal vir meer doeltreffende regering’
Die president sê dié hervormings dra by tot die bou van ʼn meer doeltreffende staat wat verantwoordelik en aanspreeklik is. “Dit sal staatsdiensamptenare in staat stel om hul werk te doen sonder inmenging en met die nodige ondersteuning.”
Gewapende ouers bestorm Bredasdorp-skool
Die Albert Myburgh Secondary School in Bredasdorp sê dit is “onaanvaarbaar” dat ouers meer as ʼn duisend leerders en 42 personeellede onveilig laat voel het.
Op reis saam met Kingsley Holgate
Die uitnodiging was eenvoudig: Wil jy saam met Kingsley Holgate die tweede deel van die ekspedisie begin? Ek’t in ʼn oogwink geantwoord sonder om die fynskrif te lees.
Smulpaap het al meer as 34 000 hamburgers verorber
Hy het aanvanklik daagliks nege hamburgers geëet, maar dit later na twee verminder – een vir middagete en een vir aandete.
ToekomsVenster: God praat met jou
Dis die belofte van die nuwe lewe in Christus wat ons nooi om ʼn koersaanpassing te maak.
72-jarige in huis op Parys vermoor
ʼn Gemeentelid van Kenny Browne se kerk het na hom gaan soek toe hy nie by die erediens opgedaag het nie.
Wat is op die kassie?
Vandeesweek kyk ons na nuwe kykgenot wat spoedvrate aan die gons het, en die Afrikaanse “tannie” wat die land se hart gesteel het.
Binnelandse sake moet stelsels moderniseer
Duisende visumaansoek is uitstaande, met aansoekers wat dikwels ʼn opdraande stryd voer om enige terugvoer daaroor uit die departement te kry.
Voormalige Vrystaatse premier op plaas aangeval
Sisi Ntombela en haar man het Maandag in die vroeë oggendure wakker geskrik toe ’n groep onbekende verdagtes die deur van hul slaapkamer probeer oopdwing het.
Ramaphosa se energie-aksieplan was fout – DA
Die DA meen daar moet onmiddellik met die energie-aksieplan weggedoen word sodat daar op werklik korttermyn- en langtermynoplossing gefokus kan word.
Ernstige gastekort wink
Nie minder nie as 70 000 poste, wat R500 miljard per jaar vir die ekonomie genereer, is tans in gedrang, aldus Business Leadership South Africa.
Matjiesfontein verloor ʼn legende
Enige toeris wat al deur Matjiesfontein gereis het, het waarskynlik al ʼn geselsie aangeknoop met Johnny, wat die afgelope 35 jaar ʼn bekende gesig op Matjiesfontein was.
Vermiste vlug MH370: Dekade later wonder geliefdes steeds
Die verdwyning van die Malaysia Airlines-vliegtuig en die 239 mense aan boord bly ná tien jaar steeds ʼn raaisel. ʼn Beroep word nou gedoen om die soektog na die vermiste vlug MH370 te hervat.
ActionSA begin met regstappe oor Ezulweni-skikking
ActionSA vermoed die ANC het moontlik die bepalings van die Wet op die Finansiering van Politieke Partye oortree deur sy skuld aan Ezulweni Investments te delg.
Maart-brandstofpryse: Motoriste gaan weer hoes
Dit is die tweede agtereenvolgende maand wat die brandstofprys verhoog word.
NSRI soek na man wat vermoedelik oorboord van skeepsvraghouer geval het
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) soek al sedert Saterdag na ʼn man wat naby Algoabaai in die Oos-Kaap op see vermis geraak het.