Dis jolig, dis orals en dis aansteeklik: Krismis in die Bo-Kaap. Wêreldbekend vir sy kleurvolle huise, Maleisiese kossoorte en toeriste, word die Kersseisoen in die Bo-Kaap aan sy feestelikhede gekenmerk. En dit is feestelikhede eie aan dié oorwegend Kaaps-Maleise gemeenskap.
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Desember 2020
Chanté Hinds-Möller se Kersfees in die Karoo
In die Karoo moet selfs Kersvader soms aanpassings maak en sy slee tydelik inruil vir ’n trekker met sleepwa, of motorfiets.
‘Trek advertensie terug,’ sê LUR oor Covid-19-hulp vir slegs swart wynboere
“Die Wes-Kaapse regering verwerp rasgebaseerde Covid-19-hulp aan boere en landboubesighede.”
Boer sterf ná plaasaanval
Die egpaar is al Maandagmiddag aangeval maar is eers Woensdag te hulp gesnel.
Twee sterf toe gemeenskap reg in eie hande neem
Paramedici is na ʼn woonstelblok ontbied waar talle wetstoepassers en ʼn groot skare mense om ʼn man saamgedrom het.
Feestyd-oordenking: Jesus bring vrede op aarde
Ten spyte van die deurmekaar jaar wat verby is, is die vredeskind van Bethlehem nog steeds tussen ons.
Konstabel vas vir dronkbestuur; video’s van bakleiery
“Die beampte het besluit om sy blou uniform vir ʼn oranje een te ruil die oomblik toe hy dronk by die werk opgedaag het.”
‘Kersfeesetes’
“Skaapboud, pastei, vegetariese tertjies, my ma se koekstruif (waarom smaak ‘’n trifle’ steeds lekkerder?) met kersies en versuikerde vrugte, tante Chris se doekpoeding met die versteekte tiekie; oom Piet en tannie Ivy se kissie ‘regte’ koeldrank…”
Covid-19 kan die platteland laat herleef
Dit is ’n onweerlegbare feit dat snelle verstedeliking wêreldwyd en dus ook in Suid-Afrika plaasvind.
Boere nog ’n tree nader aan skadevergoedingseis teen SA-regering
Die eis spruit uit ekonomiese verliese wat ses Suid-Afrikaanse en vier Zimbabwiese boere asook 15 Zimbabwiese maatskappye gely het toe Zimbabwe onder wyle pres. Robert Mugabe suksesvolle boere in die land se plase sonder vergoeding afgevat het.
Situasie by Beitbrug-grenspos ʼn ‘humanitêre ramp’
Bestuurders wag glo in toue van meer as 20 km lank en dit kan dae vat om die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe oor te steek.
Vrugtekoek: ’n Nostalgiese reis of ’n deurstopper van ’n nagereg
ʼn Mens kan nie louwarm voel oor ʼn stuk vrugtekoek nie: óf jy haat dit óf jy is mal daaroor en dit bring vir die soetste nostalgiese herinneringe van Kersfees en troues. Maroela Media het met Willie Strauss gesels oor vrugtekoek.
Willem Botha vier Kersfees op die plaas
Willem Botha vertel meer oor Kersfees op sy ouers se plaas, sy liefde vir sy gesin en al die seëninge wat vanjaar oor sy pad gekom het.
Likwidasie-aansoeke om MTI-geld terug te kry
ʼn Sakeman van Empangeni in KwaZulu-Natal, Anton Lee, gaan Donderdag ʼn dringende aansoek in die hooggeregshof in Kaapstad bring vir die likwidasie van die Suid-Afrikaanse Bitcoin-handelaar Mirror Trading International (MTI).
Verdagtes vas oor R1 miljoen se dwelms
Ses verdagtes is Woensdag in Noordwes op aanklag van dwelmhandel in hegtenis geneem.
Die lewe is ’n lushof met Kersklappers uit jou tuin
As jy mal is oor Kersfees, tuinmaak en kreatiewe herwinning én boonop daarvan hou om kinders te vermaak, sal jy gaande wees oor hierdie projek!
Onthou die ware rede vir Kersfees
Met groot nostalgie verlang ek na die eenvoud van Kersfees soos wat ek dit in my kinderjare kon ervaar het.
6 uitrusting-idees vir die feestyd
Of jy nou strand toe gaan, ʼn braai bywoon of ʼn romantiese ete beplan, sluit 2020 stylvol af met dié mooi uitrusting-idees.
Vier dood na twee bakkies bots
Die bakkies het reg van voor gebots.
Annelien se kombuis: Aartappelkoekies
Ek het altyd gekookte aartappels in die yskas, of dit nou vir aartappelkoekies of skyfies gebruik word, die GI-waarde van hierdie aartappel is aansienlik laer en sal jou dus langer versadig hou.