Maroela Media het met Willem Strauss, president van die Blou Bulle-rugbyunie, gesels oor die tweestryde tussen Suid-Afrikaanse en Ierse rugbyspanne, sowel as die reisuitdagings waarmee plaaslike spanne te doene kry wanneer hulle na Europa moet vlieg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willem Strauss"
Skatryk sakeman kry Bul-aandele
“Ons is bevoorreg en opgewonde om iemand soos mnr. Motsepe in ons hoek te hê.”