“Dit was my doelwit om ’n 3:30 te hardloop en dit is presies wat ek gedoen het. My wedloopplan het soos stroop geloop – tot daardie laaste twee kilometer natuurlik!”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Irvette van Zyl"
Nóg ’n rekord vir manjifieke Gerda
“Toe ek na die horlosie kyk en 3:29 op die skerm sien, het ek geweet die oomblik waaroor ek die afgelope paar jaar gedroom het, kan vandag ’n werklikheid word.”
Superheldin Irvette wil nóg vinniger
“Vandag is ongetwyfeld ’n reusehoogtepunt in my hardloop-loopbaan, want verlede jaar – op 25 Mei – het ek ’n knieoperasie ondergaan en ek het gedink dat ek nooit daarvan sou terugbons nie,” sê Irvette van Zyl nadat sy die 50 km-wêreldrekord in Port Elizabeth verbeter het.
Gerda en Irvette is pure marathon-goud
Gerda verbeter die nasionale rekord in Toskane, terwyl LJ van Zyl “baie opgewonde” oor sy Irvette se uitstekende prestasie is.