Altesaam 63 mense word vermis, onder wie 10 lede van twee families wie se huise weggespoel het.
Lees meerAlles vir Sondag 17 April 2022
170 beseer in Jerusalem oor Paasfees
Volgens die Israelse polisie het hulle ingegryp toe Israelse burgers met klippe bestook is en 18 Palestyne is in hegtenis geneem.
Oystercatcher: Een van die Kaap se mooiste pêrels
Daar is altyd ’n seevakansie by die nabygeleë Hartenbos en Dias-strand, maar die Oystercatcher-staproete is ’n belewenis wat jy in geen strandsak kan pak nie. Jy moet dit eerstehands ervaar.
Fransien Scott vind tuiste in Afrikaanse musiek
Deur musiek het Scott wel weer haar plekkie in die spreekwoordelike Suid-Afrikaanse son gevind.
’n Klein bietjie hekelwerk word baie
Tussen die mooi gedekte tafels, bolle wol, hekelnaalde en gesellige atmosfeer, word jy bewus van hoe elke vrou wat die oggendgeleentheid bywoon wel ʼn verskil maak.
Kabeldiewe hou wagte by silo’s aan
Die wagte is met hul skoenveters vasgebind en met wapens aangehou, terwyl derduisende rande se koperkabels gesteel is.
Paashaas spring toe nié beurtkrag vry
Dié maatreël is noodgedwonge ingestel nadat bykomende kragopwekkers die gees gegee het.
Rhoda Kadalie: van aktivis tot burgerlike ambassadeur
“Dis hoekom ek nie die nonsens vat nie,” sê Rhoda, amper driftig. “Ek is in alle opsigte nie-rassig.”
Nóg ʼn weerwaarskuwing vir KZN
Die nooddienste in Gauteng is op ʼn hoë gereedheidsgrondslag geplaas namate deurlopende reën watervlakke laat styg en verskeie paaie reeds onbegaanbaar is.
Stokes, Vaughan besing Brevis se lof
“Hy is lank, hy probeer om vanuit die staanspoor sy stempel op die wedstryd af te druk en hy kan ’n nagmerrie vir enige bouler wees.”
Pa verwurg glo dogter, hang homself op
Die man het glo ook sy sewejarige dogter op Goeie Vrydag probeer doodmaak.
Ma’s met miskrame nie behoorlik ondersteun
Kenners meen daar is ʼn groot leemte in kennis en opleiding wanneer dit kom by die hantering van pasiënte wat ʼn miskraam of doodgeboorte beleef het.
Nóg ’n rekord vir manjifieke Gerda
“Toe ek na die horlosie kyk en 3:29 op die skerm sien, het ek geweet die oomblik waaroor ek die afgelope paar jaar gedroom het, kan vandag ’n werklikheid word.”
Nuuskommentaar: ʼn Gebalanseerde debat oor klimaatsverandering?
Die klimaatsveranderingdebat is een van die mees polariserende debatte in ons huidige verwysingsraamwerk – dit waarskynlik naas die Covid-entstofdebat.
Koningin mis Paasdiens
Die koningin sê sy voel uitgeput ná sy van Covid-19 herstel het.
Van Rooyen op rand van oorwinning
Van Rooyen het vier voëltjies in sy derde ronde van 67 houe aangeteken en nie op een putjie ʼn hou aan baansyfer afgestaan het nie.
KZN-vloede: Meer verwoesting verwag
Nooddienste het nou begin met opruimingswerk en die soektog na vermiste inwoners.
Frank Opperman op ʼn missie om meer voete in teaters te kry
“Die afgelope twee jaar was rof vir die feeste, maar ek is doelgerig om hierdie jaar meer voete by verhoogproduksies kry.”
Passie, drif moet Blitsbokke nou deurtrek
Die Bokke het hopelik die sielkundige bagasie van ʼn verloorspan op die lughawe in Singapoer agtergelaat.
Tien dood in gru-ongeluk op N1
In nóg ʼn ongeluk dieselfde dag is drie mense, onder wie ʼn eenjarige, dood.