“Iets in jou hart gaan verander, en ek kan nie sê wat dit gaan wees nie, maar dis ’n ongelooflike ervaring.”
Alles vir Vrydag 15 April 2022
Twee Nelson Mandelabaai-verpleegsters sterf dae uitmekaar
Een verpleegster het inmekaargesak, terwyl ʼn ander een dood in die verpleegsters se wooneenhede aangetref is.
Musiekvideo: Retief Burger sing ‘Sekelmaan’ saam met simfonie
Soos wat Jesus se hart vir sy bruid destyds helder weerklink het, het Burger nou weer dié roepstem gehoor.
Resep-video: Paasfeesontbyt
Daar is niks so lekker soos ’n heerlike warm ontbyt en koppie koffie vroegoggend oor ’n langnaweek nie.
Behandeling in Texas dalk kleuter se ‘laaste kans’
“Ons kry dit nie oor ons harte om vir ons kleinding te sê sy het kanker nie.”
Moeilike operasie red Yorkie wat been insluk
“Daar is altyd ’n kans wanneer die slukderm skeur, dat dit nie vinnig sal genees nie, of tot infeksie kan lei. Maar ‘Super Nero’ het merkwaardig goed herstel.”
Video: God hoor ons
Voel dit miskien na chaos rondom jou vandag? Wonder jy ook soms of God jou enigsins te midde van die chaos raaksien, of hoor?
Gedagte vir die dag: ‘n Dag vol betekenis
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het … Dit was Vrydag, dit is die dag voor die sabbatdag … (Markus 15:25, 42)