Ons kyk terug op die babas wat reeds hul opwagting gemaak het, asook wie se babas op pad is.
Lees meerAlles vir Saterdag 31 Desember 2022
Maroela Media se 10 gewildste goeienuus-artikels vir 2022
Hierdie 10 artikels is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media se goeienuus-portaal.
Maroela Media se 10 gewildste sportstories vir 2022
Hierdie sportstories is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media.
Maroela Media se 10 gewildste nuusstories vir 2022
Hierdie nuusstories is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media.
Die duurste Oujaarspartytjie in Kaapstad?
“Van wanneer af het mens ʼn huislening nodig om partytjie te hou?”
Twee onvergeetlike middernagdienste
“Dis niks daai nie, meneer! Die Jirre kyk nie na klere nie! Hy kyk na jou hart!”
Dis Oujaarsaand by kerslig, sê Eskom
Eskom het Saterdag gesê fase 2-beurtkrag sal nie meer teen 16:00 vandag opgehef kan word nie.
‘Kyk, daar kom die Alibama!’
Van die kleinste kleuter met sy sambreel tot die oudste oupa met sy banjo lyk spiekeries. Deur al die geroesemoes is daar een baie spesiale liedjie wat al amper 160 jaar gesing word.
Voormalige pous Benedictus XVI oorlede
Pous Benedictus XVI, die 265ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk tussen 2005 en 2013, is in die ouderdom van 95 oorlede.
Geen rooskleurige toekoms vir SA in 2023, tensy …
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit se sakeskool, meen daar lê ʼn uitdagende ekonomiese periode voor vir Suid-Afrikaners.
Chinese toeriste sal Covid-19-toetse moet doen
Frankryk en Brittanje het Vrydag by ʼn rits lande aangesluit wat Covid-19-toetse sal eis vir reisigers van China.
33 jaar tronkstraf vir oud-Mianmar-leier
Die Verenigde State en die Europese Unie het Suu Kyi se vonnisoplegging veroordeel en Washington het haar onmiddellike vrylating geëis.
Top-40 Afrikaanse liedjies van 2022
ʼn Handvol nuwe kunstenaars het vanjaar die Afrikaanse mark met ʼn knal getref, soos ‘Die Kontrak 2’ se Dodo Nyoka, Prop, Barto, Eloff en die broersduo Droomsindroom.
Stem en wen: Help kies Maroela se Bruid van die Jaar
Stem vir jou gunsteling in ons Bruid van die Jaar vir 2022 en staan die kans om ‘n wonderlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Video: Maroela Media se gewildste kuiergaste van die jaar
Hier is ʼn paar van Maroela Media se gewildste video’s van die jaar – van ʼn paar vrae aan die Afrikaanse Hollywood-akteur Arnold Vosloo en Eskom-hoof André de Ruyter, tot ʼn lawwe hakskoen-speletjie saam met Rhona en Renske van “RHOPTA”.
Binnelanders-aktrise raak verloof
Die twee het die nuus bekendgemaak in ʼn plasing op Instagram waar hulle skerts met die Addams Family uit die nuwe “Wednesday”-reeks op Netflix.
Onderwyser van Klerksdorp tydens huisroof vermoor
Jaco Koekemoer (49), ʼn onderwyser van Laerskool Roosheuwel in Klerksdorp, is Donderdagoggend dood aangetref by sy huis in Elandsheuwel.
Rooi-Els-pad gedeeltelik oop vir verkeer
Padgebruikers word gewaarsku dat wagtye tussen twee en drie uur lank kan duur afhangend van die tipe werk wat gedoen word.
Krieket: T20-Wêreldbekertoernooie in kollig
Vrouekrieket is die silwer randjie op die donker wolk, ondanks die min blootstelling wat dit kry.
Man van Klerksdorp sterf toe kragopwekker ontplof
Pieter Redelinghuys (57) van Klerksdorp in Noordwes is oorlede nadat ʼn kragopwekker tydens beurtkrag ontplof het.