Wiele2Wiele ry met Volvo EX30 en Ford Ranger-bielie

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode het Wiele2Wiele met Volvo se blitsige EX30 Ultra Twin Motor Performance-sportnuts en die Ford Ranger SuperCab Wildtrak-bakkie gaan ry. Daar was tonne motorsport-aksie by 14de Simola-heuwelren wat die afgelope naweek in Knysna plaasgevind het.

Wiele-Blitz | Volvo EX30 Ultra Twin | Ford Ranger SuperCab | Simola Hillclimb

0-100km/h in 3,6 sekondes en vir onder R1 mil – Volvo se EX30 Ultra Twin Motor Performance sportnuts. Ons gaan ry ook met die Ford Ranger SuperCab Wildtrak bakkie en daar was tonne motorsport-aksie vir die 14de Simola-heuwelren, wat die afgelope naweek in Knysna plaasgevind het!Volvo Car South Africa ##VolvoEX30 #EX30 #FullElectricFord #Fordranger #RangerSuperCab #LiveTheRangerLifeSuzuki SA #teamsuzukisa #teamfun #wheretonext #swiftsportSimola Hillclimb #SHC #shc2024 #simolahillclimb2024???????? #VolvoSA #volvocars #medianewsroom #FordSA #SuzukiSA #SimolaHillclimb

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, May 8, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Toergids ·

Kan die kar die spykers op die snelweg hanteer? dis al wat ek wil weet

skurweberg ·

@Toergids: Ek het nie die antwoord nie, maar dis ‘n uitstekende vraag wat die bande industrie moontlik kan beantwoord.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.