ʼn Maklike plan met hoenderfilette. Jy kan dit selfs in ʼn kosblik pak vir ʼn smaaklike, vinnige ete.
Alles vir Woensdag 17 Januarie 2024
Die Joods-Palestynse konflik, die beloofde land, en die volk van God
ʼn Vraag wat natuurlik dikwels onder veral gelowige Afrikaners ontstaan, is hoe ons onsself ten opsigte van hierdie konflik moet posisioneer.
#JongStemme: Waag om te lei
Die tyd wat leiers opoffer om mense positief te beïnvloed, is meer werd as al die geld in die wêreld.
Botterill druk dinge in die rooi
Die Suid-Afrikaanse groentjie Guy Botterill en die ervare Brett Cummings was die vinnigste onder die Toyota Gazoo Racing-deelnemers in die negende skof van die Dakar-veldtydren.
Man op parool gesoek ná moord op polisiekaptein by motorwassery
ʼn Man wat vroeër die maand op parool vrygelaat is nadat hy reeds aan moord skuldig bevind is, word nou deur die Valke gesoek in verband met die moord op ʼn polisiekaptein by ʼn motorwassery buite Mbombela.
Sacai se matriekslaagsyfer weer 72%
Die matrieks van die assesseringsliggaam, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Omvattende Assessering (Sacai), het saam 1 838 onderskeidings behaal.
Man in hof ná hy glo jok om polisiebegeleiding te kry
ʼn 24-jarige man het Dinsdag in die Pretoriase landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog, of alternatiewelik vervalsing en uitgifte, nadat hy hom glo as ʼn werknemer van die Verenigde Nasies (VN) voorgedoen het om polisiebegeleiding te kry.
Vier mans aangekla van 1985-moord op aktivis
Gerhardus Stephanus Schoon (82), Paul Jacobus van Dyk (76), Frederick Johannes Pienaar (77) en Douw Gerbrandt Willemse (63) word byna 40 jaar ná die dood van ʼn MK-aktivis nou van sy moord aangekla.
Video: D-dag, maar GDO skarrel nog vir plek
Belanghebbendes het mond uitgespoel oor wat hulle as swak beplanning en kommunikasie van die departement af beskou, wat nou veroorsaak dat skole én leerders onder groot druk verkeer.
Gedagte vir die dag: Is al ons harde werk nutteloos?
“Wat het die mens nou eintlik aan alles waarmee hy hom met soveel sorg en ywer in hierdie wêreld besig hou?” (Prediker 2:22).