Estelle Eksteen (61) se liggaam is Sondag in haar huis in Langebaan ontdek.
Alles vir Vrydag 15 Maart 2024
Hoërskool Garsfontein plaas jou eerste op die podium
Woon Hoërskool Garsfontein in Pretoria se opedag by en sien waarom dit die skool van keuse is en die skool wat leerders eerste op die podium plaas.
Dié bekendes word ‘Barbies’ vir pop se 65ste verjaardag
Dié vierings volg op ʼn mylpaal-oomblik in die handelsmerk se geskiedenis met die 2023-uitreiking van die Barbie-fliek.
Heli kom haal jong rugbyspeler ná hou op veld
Paramedici was bekommerd dat die 15-jarige Xavier Bruwer dalk ʼn spinale besering kon opgedoen het.
Gewigsverlies: Die uiteinde is die moeite werd
“Daar is nooit ʼn perfekte tyd nie. Begin nou en doen dit vir jouself. Daar is nooit ʼn goeie tyd om met ʼn gewigsverliesprogram te begin nie. Daar sal altyd ʼn verjaarsdag of ʼn werksfunksie wees.”
‘Afgedwingde’ stelsel het GP-prokureurs raadop
Prokureurs kon die afgelope week nie ʼn enkele aansoek by die Pretoriase of Johannesburgse hooggeregshof indien óf ʼn dagvaarding of lasbrief uitreik nie.
Rory aan die brand in VSA
Rory McIlroy was Donderdag aan die brand in die eerste ronde van die Spelerskampioenskap, maar die Noord-Ier se vuurwarm-vertoning was egter agterna onder die vergrootglas weens ʼn moontlike reëloortreding.
Etzebeth: Om Boktrui te dra is oorgenoeg motivering
“My pa sou ʼn baie trotse man gewees het. Ek wens dat hy vanaand se regstreekse vertoning kon bywoon, maar ek weet dat hy dinge van daar bo dophou,” het Eben Etzebeth gesê.
Pa van Michigan-seun wat skiet ook skuldig
Die pa van ʼn tienerseun wat in 2021 op leerders by sy hoërskool losgebrand en vier mense doodgeskiet het, is deur ’n jurie skuldig bevind aan strafbare manslag.
Fliekresensie: Resepmatige fliek laat kykers dwarsdeur gaap
Wees versigtig. Dit is nie soos “The Beekeeper” wat reeds vier weke lank Suid-Afrika se gewildste fliek naas “Dune Part Two” is nie.
Kyk: Alcaraz vee Zverev (en bye) uit sy pad
“Ek het opgekyk en daar was duisende bye wat rondgevlieg het en om my kop gedraai het. Dit was malligheid,” het Carlos Alcaraz gesê nadat ʼn swerm bye op die baan by die Indian Wells-toernooi toegesak het.
Video: ‘Raak kreatief as entrepreneur’
Magriet Groenewald en Maroela Media deel praktiese wenke oor hoe om jou eie onderneming te begin en só ʼn inkomste te verdien.
Resep-video: Spinasie-en-feta-wiele
Daar is darem maar min dinge soos ʼn vars gebakte pasteitjie, en dié een gaan jou mond omtrent laat water.
SA’ners wat vir Israel veg sal aangekeer word, sê Pandor
“Ons is gereed, wanneer jy by die huis kom, gaan ons jou in hegtenis neem.”
Kommer oor rassevoorskrifte in finansiële sektor
“Tog hou die FSCA hom op met rassekwessies eerder as met dít wat hy veronderstel is om te doen – om finansiële dienste te reguleer.”
Shaun Christie nie weens geloof geskors, sê rektor
“Die universiteit respekteer verder ons trotse godsdienstige erfenis solank hierdie respek nie die idee skep dat ons ʼn openbare hoëronderwysinstelling slegs vir Christene is nie.”
Eben doen dit weer!
Eben Etzebeth is Donderdag vir die tweede keer op ʼn streep as SA Rugby se speler van die jaar aangewys.
Gedagte vir die dag: Vergewe en vergeet
Jesus leer ons in Matteus 18 dat God nie volgens ’n kwotastelsel werk wanneer dit by genade kom nie.