Ons was onlangs by die bekendstelling van die nuwe BMW X1. Die eerste generasie se X1 was vir my ʼn lelike eendjie, maar die tweede een is werklik mooi.
Alles vir Dinsdag 7 Maart 2023
Luister: Stories uit Albert Bredenhann se ‘Wimpers op lakens’
Kom luister na Albert Bredenhann se voorlesings van stories uit sy boek ‘Wimpers op lakens’.
Lojaliteit ‘enigste vereiste’ vir kabinetpos
“Die doel was om ʼn kabinet saam te stel wat nie net uit ANC-sikofante bestaan nie, maar eerder mense wat werklik die werk sou kon doen.”
Selfaangestelde puntdiensbeamptes ‘problematies’
Omdat dié puntdiensbeamptes geen wetlike magte het om verkeer te reguleer nie, kan geen stappe teen hulle gedoen word as iets skeefloop nie.
Brendan weer boaan Top-20
Brendan Peyper se jongste enkelsnit, “Nee of ja”, het binne ʼn week van vyfde tot eerste plek op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 gespring.
Nog olie in Namibië ontdek
“Dis ’n geologiese getuienis van die koolwaterstofpotensiaal in die diep water.”
‘Ons moet positief bly‘
Jake White sê daar is steeds hoop vir die Bulls in die Verenigde Rugbykampioenskap.
Meghan en Harry na Charles se kroningseremonie genooi
Dít, ondanks die publisering van die prins se opspraakwekkende boek “Spare” waarin hy verskeie uitlatings oor sy pa maak.
Vrou op plaas aangeval waar man vermoor is
Die verdagtes het die vrou glo vasgebind en haar beroof.
Uitdrukking: Elkeen weet die beste waar die skoen hom druk
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “elkeen weet die beste waar die skoen hom druk”.
Vryheidsvegters of onderdrukkers?
Die werklike toets vir demokrasie is hoe die samelewing regeer word. In Suid-Afrika word dit ʼn al droewiger prentjie.
Gemeenskap knap voortrekkerbegraafplaas op
Die kleindogter van Piet Retief is ook in hierdie begraafplaas ter ruste gelê.
Blits-skok: Sewesspan nou 7de op punteleer
“Om te wen is ʼn gewoonte en ek dink dat verloor ook ʼn gewoonte kan word as ʼn mens nie indringend uit daardie gat probeer klim nie.”
Zim-boere veg voort vir geregtigheid
ʼn Groep Zimbabwiese boere wat sedert 2000 van hul plase afgegooi is, het besluit om nie net hul lot te aanvaar nie, maar ʼn wetlike proses aan die gang te sit om reg te laat geskied.
#JongStemme: Ons vrees vir donkerte EsKom-en-Gaan
Ten spyte van die tientalle ander uitdagings wat ons in die gesig staar, is beurtkrag besig om ons asem al hoe vinniger uit te druk. Dít maak my bang.
Jong akteurspaar steel harte in ‘Mooiweer en warm’
“Jy hoop altyd dat dit werk wanneer jy teenoor iemand speel, en hier het dit beslis gewerk.”
Potch se Geesfees help honger magies voed
“Die feesorganiseerders en -borge poog om voedsel vir die siel te verskaf en bewusmaking van hongersnood onder die land se kleuters te skep.”
Ekonomie Minuut: Twee redes om ‘n oog op vandag se BBP-syfers te hou
Vandag word die BBP-syfers vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak. Hoewel dit kan klink soos ou nuus, is daar ʼn paar redes om hierdie aanwyser dop te hou.
Resep: Sjokolade brownies
Wanneer jou soettand roep, is dié sjokoladehappies die antwoord.
Tukkies kry weer ʼn bloedneus
Tukkies het sy derde nederlaag op ʼn streep gely toe die Ixias die verdedigende Varsitybekerkampioenspan in Bloemfontein geklop het.