Die Nieu-Seelandse o.20-rugbyspeler wat daarvan verdink word dat hy ʼn Suid-Afrikaanse vrou verkrag het, gaan nie deur die polisie vervolg word nie.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Kind ontvoer vir muti
ʼn 4-jarige seuntjie is veilig by die huis nadat hy deur vier mans ontvoer is wat glo sy liggaamsdele vir muti wou verkoop.
Oorlogskepe kom in Simonstad aan
Die Suid-Afrikaanse Vloot het Maandag drie oorlogskepe in die Simonstad-hawe welkom geheet.
Pendoring vereer uitmuntende Afrikaanse reklame
Die reklame-agentskap Etiket, wat verantwoordelik is vir Maroela Media se veldtog Die Grootste Afrikaner van Alle Tye, het ook hul staal gewys in die digitale omgewing deur twee goue Pendorings in te palm.
Knyp of betaal
Werkers van ʼn fabriek in Kaapstad sê dit is stank vir dank dat daar glo geld van hul salarisse afgetrek word as hulle vir langer as 12 minute badkamer toe gaan.
Zille pak bendeprobleem
Helen Zille, die Wes-Kaapse premier, het Dinsdag bevestig die wiel is aan die rol om gespesialiseerde polisie-eenhede weer op die been te bring.
Kaapstad-fietsryer tref baksteenmuur
‘n Fietsryer is in ‘n ernstige toestand nadat hy Sondag ‘n baksteenmuur in Kampsbaai, Kaapstad, getref het.
Polisieman glo vir sleepwedren gevang
Twee mans, insluitend ‘n polisiebeampte, is in hegtenis geneem vir sleepwedrenne (drag-racing) in Parow, het verkeersowerhede in Kaapstad Vrydag gesê.
Bekende revolusionêr sterf
Dr Neville Edward Alexander is Maandag in die ouderdom van 75 oorlede.
Kaapse komediant in warm water na hy glo kat se kop met graaf afkap
Die Kaapse komediant Mark Sampson sal na verwagting van dieremishandeling aangekla word nadat hy glo sy buurvrou se kat se kop afgekap het.