Jaco Drinkwater se werkgewer en gesin het sedert Sondagmiddag na hom gesoek.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Meer as ooit nou werkloos in SA
Die grootste toename in werkloosheid was in Limpopo en die Wes-Kaap.
‘Wees paraat’, maan VF Plus ná moord op beesboer
John Viedge is Sondagoggend in sy plaashuis in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Nóg beurtkrag op pad
Suid-Afrikaners kan fase 2-beurtkrag vandag van 16:00 verwag.
Ondersoek kom nadat vrou ‘verkeerdelik’ gearresteer is
Amanda de Goede is gearresteer nadat sy haar huiswerker vir diefstal by die polisie wou verkla.
‘Veilig hier’, toe verdwyn man
Jaco Drinkwater was van Malmesbury op pad na Schweizer-Reneke vir werk toe hy skoonveld verdwyn het.
Polisie, rower raakgeskiet in rooftog
Polisiebeamptes was op pad na ’n vulstasie toe agt rowers skielik op hulle begin skiet het.
Dronk man vat laaste sopie voor metropolisie
“Metropolisiebeamptes het ’n oop bottel brandewyn tussen die motoris se bene gewaar.”
Botswana verbied vee vanaf SA
Dít volg na ’n uitbreking van bek-en-klouseer onder vee in KwaZulu-Natal.
Nóg ʼn plaasaanval: ‘Vuurwapens noodsaaklik vir selfverdediging’
Die 69-jarige Dionne van Rensburg is op sy kleinhoewe Naauwpoort buite Witbank aangeval en gemartel.
Polisie neem vrou in hegtenis wat huiswerker wil verkla
Amanda de Goede is in ʼn vangwa geboender, in ʼn sel geprop en ure later vrygelaat op voorwaarde dat sy met haar huiswerker vrede sal maak.
Beloning vir opspoor van verdagtes wat wag moor
Die wag is oorval toe hy met die geldboks uit die winkel stap.
Freddie die olifant veilig tuis
“Waar daar ’n wil is om ’n wilde dier te red, is daar ’n weg.”
Vinnige identifisering van bek-en-klouseer wink
Nuwe tegnologiese toerusting sal veeboere help om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp.
Brandstofverligting vir petrolverbruikers kom dalk
“Vervoermaatskappye en paraffienverbruikers gaan egter nie tevrede wees nie.”
Video: Olifant verras gesin in tuin
“Hy het bloot kom water soek en was glad nie aggressief nie.”
Ramaphosa nou eers later voor Zondo
Ramaphosa het tydens ’n vorige verskyning toegegee dat die ANC te lank gesloer het om by staatskaping in te gryp.
Ma vergiftig glo kinders, haarself
Die kinders, waarvan een ’n baba, was reeds dood met polisie se aankoms op die toneel.
Johannesburgse nierspesialis sterf
Dr. Hendrik Viljoen het meer as 600 nieroorplantings in sy loopbaan gedoen.
Entstofprogram ‘vorder goed’ – kabinet
Die kabinet sal binnekort ʼn datum bekendmaak waartydens pres. Cyril Ramaphosa die land sal toespreek oor maatreëls om die virus te bekamp.