Die verdagtes het met meer as R400 000 gevlug.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Man wat meisie as prostituut aanhou, swaar gestraf
Augustine Omini Obono het die minderjarige meisie drie maande lank as prostituut aangehou.
Vrou vas ná vier by tehuis vir gestremdes sterf
“Die slagoffers, twee mans en twee vroue, is tydens ’n gewelddadige aanval met ’n mes doodgesteek.”
Kyk: Dit wemel van giftige slange by dié huis
Drie verskillende swartmambas is oor die afgelope maand op dieselfde erf aangetref.
Man stig toe nié brand in Kaapstad nie
Die man het wel ’n oop vuur in die omgewing gemaak, maar hy word nie meer aangekla van brandstigting nie.
Metropolisielid voor sy huis vermoor
Mzuvukile Mhlengi was nie ten tye van die voorval aan diens óf gewapen nie.
Gru-plaasmoord skok veiligheidsman
“Die meubels was gebreek en daar was ontsaglik baie bloed.”
Peperduur brandweerstasie al jare lank ongebruik
“Baie huise het al afgebrand omdat daar nie voldoende brandweerdienste is nie.”
Mango mag weer vlieg ná onderhandelings
Die redery is Woensdag verbied om te vlieg weens uitstaande skuld.
Liggaam van ontvoerde onderwyseres gevind
“Die verdagte het die polisie na ’n vlak graf in die erf geneem.”
Een dood, drie beseer in botsing aan Oos-Rand
ʼn Vyfjarige meisie is per helikopter na die hospitaal vervoer.
Drie met gesteelde renosterhoring betrap
Die renosterhoring wat in die drie se besit was, is R500 000 werd.
Passasiers gestrand toe Mango vlugte skielik staak
Passasiers het Woensdagoggend by verskeie lughawens voor dooiemansdeur te staan gekom.
Pta-tiener los raaisel oor CR se beeste op
Je-Miné de la Rey (14) se baanbreker-navorsing kan eienaars van Ankolebeeste help om beter met dié diere te teel.
Talle jaagduiwels vasgetrek
“Een van die spoedvrate het teen meer as 200 km/h gejaag.”
SA’ner se oorskot op pad terug van Hawaii
Die familie het ook ’n klag van onregmatige dood teen die Hawaiiese polisie ingedien.
Bejaarde deur eie honde aangeval
Haar seun het op haar afgekom waar sy in ’n plas bloed gelê het.
Dié SA stede huisves Afrika se rykstes
Superrykes emigreer hoofsaaklik na Australië, die VK en VSA.
Bloemfontein-ma glo steeds kritiek na ongeluk
Die pa van hul twee maande oue babaseun is in die ongeluk dood.
Nóg ’n boer in KwaZulu-Natal vermoor
“Sy het een van die aanvallers in die huis betrap waar hy besig was om die slagoffer met ʼn skerp voorwerp te steek.”