Dié stap het ten doel om ʼn blywende oplossing vir die swartvlekregulasies te vind ten einde tienduisende betrekkings in die plaaslike sitrusbedryf te beskerm.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Vier in mesaanval by Australiese kerk beseer
Die aanval, waarin die biskop ook beseer is, is regstreeks op die kerk se Facebook-blad uitgesaai.
‘Daily Maverick’ sluit dag lank oor ‘noodtoestand in joernalistiek’
“Daar is vasgestel dat Suid-Afrika in die afgelope 15 jaar sowat 70% van sy media-arbeidsmag verloor het.”
Kreatiwiteit, gesinstyd floreer toe leerders slimfone los
Gr. 4- tot gr. 7-leerder aan die Holy Rosary School in Edenvale het hul slimfone vir 40 dae prysgegee as deel van ʼn projek om kinders te ontmoedig om slimfone te gebruik.
E-tolhekke is af
Kameras en ligte by e-tolstrukture sal voortaan glo vir misdaadvoorkomingsdoeleindes ingestel word.
DKD-beampte onder dié vas vir onwettige mynbedrywighede
Sewe Zimbabwiërs is op heterdaad betrap waar hulle besig was om onwettig op ’n plaas by Barberton te grawe.
SA’ners optimisties oor hul geldsake
Hoewel baie mense beplan om meer te spaar, sukkel talle egter steeds om hul skuld af te betaal.
SAL soek nuwe hoofde
SAL se voorneme om nuwe leiers permanent aan stel volg nadat sy omstrede ooreenkoms met die maatskappy Takatso as ʼn strategiese aandelevennoot verlede maand tot niet gegaan het.
Cope: ‘Ons sal ons mense oplei, bewapen’
Mosiuoa Lekota, Cope se leier, sê misdaad in die land is buite beheer en dat die jeug opgelei moet word om die land te verdedig – veral teen bedreigings van “buite”.
Maatskaplike toelae: Só sê politieke partye
Die meeste partye glo dat ʼn maatskaplike toelaag nie ʼn plaasvervanger vir ʼn werk moet wees nie, maar bloot ʼn veiligheidsnet om die mees kwesbare mense in die samelewing teen uiterste armoede te beskerm.
Geringe skade ná skepe in Kaapstad-hawe bots
Ambassador Cruise Line, wat die Ambience besit, sê ondanks die hulp van twee sleepbote en ʼn loodsboot kon die skip nie sy posisie in die sterk rukwinde handhaaf nie.
Hoekom bly Riemvasmaak-polisiestasie se deure toe?
’n Dekade nadat die grond aangekoop is om die Riemvasmaak-polisiestasie te bou, moet gemeenskapslede steeds 80 km ver reis om by die polisie uit te kom.
Polisie slaan weer in Jhb. toe, gryp miljoene se nagemaakte goed
Die polisie het ook 37 buitelandse burgers in hegtenis geneem.
Curro maak ‘oordeelsfout’, diskrimineer nie – departement
Die ma van ʼn swart laerskoolleerder wat as ʼn kassier by ʼn Curro-beroepsdag uitgebeeld is, het haar ondersteuning vir die skool uitgespreek.
Ouers, skool én kamp nalatig toe meisie verdrink – verslag
Die departement van onderwys is ook aangeraai om ʼn bedrag van sy keuse aan Latoya Temilton se familie te betaal as deel van die departement se “morele verpligting”.
Nuwe speaker moet dringend verkies word
Ingevolge die reëls van die Nasionale Vergadering én die Grondwet moet ʼn nuwe speaker verkies word sodra die posisie vakant word.
Toeriste stroom weer na Wes-Kaap
Meer as 1,7 miljoen mense het die 43 gewildste besienswaardighede in die Wes-Kaap se ses streke in Januarie en Februarie vanjaar besoek.
Bejaarde toeris sterf toe olifant voertuig bestorm
ʼn Ysingwekkende video waarin gesien kan word hoe die olifant op die voertuig afpyl en dit uiteindelik omgooi, word tans wyd op sosiale media versprei.
Beurtkrag-loslootjie duur voort
ʼn Verdere 2 365 MW sal glo ook teen Vrydagaand weer tot die netwerk gevoeg kan word.
Polisie, weermag wag vissers op Weskus in
Hoewel daar sowat 12 000 kleinskaalse vissers in Suid-Afrika is, het die departement van bosbou, visserye en omgewingsake net 377 vaartuigpermitte aan dié bedryf uitgereik. Gemeenskapslede sê vissers se regte beteken niks as hul bote nie op die water mag wees nie.