Die Stormers kon vandag – net soos in Desember se groepwedstryd op die einste stadion – die wedstryd in die doodsnikke teen La Rochelle beklink het. Maar helaas was dit hulle nie beskore nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 April 2024
Hollywood: Liz Hurley kap na koninklike bewerings; Kanye weer van rassisme beskuldig
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Stroopsoet vir die Bulls, suur vir die Cheetahs
Dit was ʼn heuglike dag op Loftus Versfeld, maar ʼn hartseer dag in Bloemfontein.
Vier vas vir moord op 33-jarige vrou
Onder diegene wat in hegtenis geneem is, is ʼn mediese dokter – die eksman van die oorledene.
Ammunisie op plaas in Noord-Kaap ontdek
Die ammunisie is op ʼn plaas in die Noord-Kaap begrawe en die polisie sê die moontlikheid dat nog ammunisie en vuurwapens in die gebied versteek is, kan nie uitgesluit word nie.
Agt jaar later kry ‘tandjieshond’ vir-altyd-huis
“Hy laat ons meer lag. Hy het hierdie geluk saamgebring wat nie beskryf kan word nie. Hy word in die oggend stertswaaiend wakker en ʼn mens kan nie anders as om vir hom te lag nie. Dit is die beste manier om jou dag te begin, hy is ons baba.”
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Philicity Reeken
Philicity spog met haar kookvernuf en maak ʼn waterblommetjie-tempura-dis.
Slagboomkruising: ‘Ons het alles gedoen, maar motoriste verontagsaam reëls’
Terwyl kommer toeneem en vrae oor die veiligheid van hierdie kruising voortduur, worstel owerhede om oplossings te vind om verdere lewensverlies te voorkom.
Peach van Pletzen: ‘Geen ruimte vir vrees as jy kuns maak’
“Dit bewys daar is ʼn hongerte vir ʼn ander tipe eerlikheid in musiek wat nie noodwendig pure digkuns is nie.”
Aussies te sterk vir Blitsbokke in Hongkong
Ja, die silwerware ontwyk die Blitsbokke steeds, maar dit is darem ʼn tree in die regte rigting ná die 11de plek in Los Angeles.
Gure weer vir Wes- en Oos-Kaapse kusstreke voorspel
“Hierdie toestande kan tot ontwrigtings in verskeie hawens lei. Die groot stede en hawens wat geraak sal word strek van Saldanhabaai tot Gqeberha.”
Kitsie kom weer Kaapstad toe
Toe Steven Kitshoff ná die Wêreldbeker-toernooi sy tasse vir Ulster gepak het, het hy die deur op ʼn skrefie oopgelaat vir ʼn moontlike Stormers-terugkeer. Min wetend dat dié deur skaars ʼn paar maande later weer wawyd oop sal staan.
Bekende beeldhouer van Knysna sterf
Sy bronsbeelde is baie gesog by versamelaars op vyf vastelande. Sy seun Toby, ook ʼn beeldhouer, sit sy nalatenskap voort.
50 vir Markram; Sunrisers klop Super Kings
Aiden Markram het 50 lopies van 36 aflewerings in die Sunrisers Hyderabad se suksesvolle lopiejaagtog teen die Chennai Super Kings geslaan.
Avontuursoekers ʼn groot mark vir Wes-Kaapse toerisme
Avontuurtoerisme staan uit as ʼn vinnig groeiende mark in die land, met ʼn unieke fokus op volhoubaarheid, bewaring en omgewingsbeskerming.
Zimbabwe stel nuwe geldeenheid bekend
Die Zimbabwiese dollar het die afgelope jaar byna 100% van sy waarde teenoor die Amerikaanse dollar verloor.
Foto’s: Wildtuinbesoek verkwik die siel
Dit is waar mens kan stil raak by die voete van die Here en besef dat alles in jou gejaagde stadslewe tog so verganklik is.
SOE stuit verkoop van plaas wat bekom is met loterygeld
Die ondersoekeenheid het tot die gevolgtrekking gekom dat die Letwaba-broers miljoene rande se terugbetalings van twee organisasies ontvang het om die plaas in 2016 vir meer as R4,7 miljoen te koop.
Kan Garcia dié keer die ys breek?
Garcia, wat een van 13 LIV-spelers is wat in die komende Amerikaanse Meesters gaan speel, loop ná die eerste ronde saam met die Amerikaners Peter Uihlein en Gooch voor op 67 houe (-5).
Ryloper skiet drie mans dood
Die verdagte het die venster gebreek en op die mans in die voertuig losgebrand. Hy het daarna van die toneel gevlug.