“Die liggaam wat deur Thabo Bester in die tronk onherkenbaar verbrand is, was dié van my seun. Ons eie regering het ons gefaal. Ek is stukkend.”
Alles vir Sondag 23 April 2023
Kommer oor Afrika se laaste oorblywende pikkewynspesie
Dasseneiland, ’n eiland langs die Weskus van ongeveer drie vierkante kilometer in oppervlak, het in 1910 gewemel van sowat 1,45 miljoen pikkewyne. Dit is vandag nie meer die geval nie.
Goud-Geel: Leandri laat rekords tuimel
Leandri Geel het vir die tweede keer in slegs ʼn paar weke die Suid-Afrikaanse hamergooirekord verbeter toe sy met haar uitstekende poging van 66,11 m goud in Germiston gesmaak het.
Hondesleedroom neem man van sonnige SA na yskoue Alaska
Gerhardt Thiart se groot droom om aan die Iditarod-hondesleewedren deel te neem is vanjaar bewaarheid toe hy in Maart die eerste Suid-Afrikaner geword het om dié wedren te voltooi.
Moord by plaashek ná vier jaar steeds onopgelos
“Ons sal maar altyd wonder.”
Gedagte vir die dag: Hoe groei ek in geloof?
Die geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek. (Hebreërs 11:1, 6)