“Portia Derby se termyn, saam met dié van die res van haar uitvoerende bestuur, was ʼn ramp wat nooit herhaal moet word nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Transnet"
Transnet-hoof pak haar tasse
Daar was die afgelope paar maande herhaalde oproepe dat Derby in die pad gesteek word terwyl die instelling van die een krisis na die volgende gesteier het.
DA eis dringende parlementêre ondersoek na Transnet-krisis
ʼn Parlementêre ondersoek sal die oorsaak van die probleem vasstel, diegene identifiseer wat die krisis vererger en die ingrypings uitstippel wat nodig is om die instelling te red.
Regering móét ingryp by kabeldiefstal
Meer as 1 500 km se kabel is verlede jaar by Transnet gesteel, maar net sowat 4% van diegene wat in verband met die diefstalle aangekeer is, is in die howe skuldig bevind.
Durban-hawe kry private vennoot
“Durban-hawe is gereed om voort te leef as die poort na Afrika.”
Ondergrondse brandstofpyplyn beskadig
Talle liters brandstof het vandeesweek uit Transnet se ondergrondse brandstofpyplyn gespuit nadat daar glo daarmee gepeuter is.
Transnet ondersoek korrupsie by Richardsbaai-hawe
Volgens gerugte betaal sekere steenkoolvragmotorbestuurders sodat hulle nie in lang rye hoef te staan en wag nie.
Vliegtuigbrandstof direk vanaf kus na OR Tambo gelewer
Dit is die eerste keer ooit dat vliegtuigbrandstof geheel en al vanaf die kus deur Transnet se pypleidingstelsel tot by dié lughawe gevloei het.
Inligting oor ‘twyfelagtige’ Transnet-kontrakte gesoek
AfriForum sê Transnet was die middelpunt van staatskaping en die inligting wat versoek word, is van openbare belang.
ANC gaan nié staatsinstellings privatiseer – Mashatile
Die regerende party sal elke instelling individueel benader wanneer enige herstrukturering oorweeg word.
Transnet-werkers amper deur stroom meegesleur
Die werkers wou die brug by die Schuilspruit-dam in Amersfoort, Mpumalanga, oorsteek, toe die waterstrome die vragmotor meegesleur het.
Werknemer verkoop glo Transnet-vraghouers
Transnet het ʼn wenk van ʼn anonieme persoon ontvang dat die vraghouers glo vir R40 000 elk verkoop word.
Etlike uitdagings demp sitrusuitvoer
“Hierdie uitdagings bedreig die volhoubaarheid van die bedryf, wat meer as 140 000 werksgeleenthede onderhou en elke jaar R30 miljard se inkomste vir Suid-Afrika inbring.”
Spoorlyn deels oop ná ontsporing
Transnet sê hy werk aan die agterstand wat die sluiting van die spoorlyn veroorsaak het.
15 jaar tronkstraf vir kabeldiewe
“Die skuldigbevindings moet dien as ʼn waarskuwing aan enigiemand wat met noodsaaklike infrastruktuur peuter en sodoende Transnet se bedrywighede en die ekonomie van die land saboteer.”
Video: Honderde ekstra vragmotors stroom na Richardsbaai
ʼn Trein met steenkool wat verlede week ontspoor het, het tot die gedeeltelike sluiting van die spoorlyn na die hawe gelei en duisende tonne vrag moet nou noodgedwonge vervoer word.
Transnet-werkers by ontspoorde trein aangeval
Lede van die gemeenskap het gewelddadig geraak toe Transnet versuim om met hulle ʼn kontrak aan te gaan om die ontspoorde trein te herstel.
Oudhoë by Transnet in hof vir korrupsie
Die staat voer aan dat die voormalige hoof van Transnet se regsafdeling geld van ‘n diensverskaffer ontvang het na ‘n kontraktuele dispuut.
Trein ontspoor; dreigemente ondersoek
Die ontsporing van die trein kom te midde van dreigemente teen Transnet en ontwrigting aan sy bedrywighede deur ontevrede groepe wat sakegeleenthede najaag.
Transnet-staking: Planne gereed om agterstand weg te werk
Transnet het herstelplanne begin implementeer met sy bedrywighede wat na ’n staking van 12 dae weer hervat het.