Tilly Hattingh het uit desperaatheid self haar dogter se moord begin ondersoek omdat die polisie “nie behoorlik hulle werk doen nie”.
Lees meerAlles vir Saterdag 30 September 2023
Vier dood, vyf vasgekeer ná Zim-goudmyn ineenstort
Vroeëre berigte van ZBC dui egter daarop dat tot 18 mense ondergronds begrawe kan wees.
Foto’s: Ryk erfenis baat nou ook plaaslike gemeenskap
September is Erfenismaand, maar die term omvat baie meer as nasionale Braaidag, of jy van mieliepap, braaibroodjies of inkomazi hou, skryf Maryke Roberts, nadat sy ʼn erfenis van ʼn ander aard in die noorde van die Nasionale Krugerwildtuin ervaar het.
Help dowe gemeenskap met geestesgesondheid
Meer as 12 miljoen mense in Suid-Afrika het een of ander vorm van gehoorverlies. Tog staar die dowe gemeenskap talle uitdagings in die gesig, insluitend ʼn gebrek aan geestesgesondheidsorg.
ARRC bied veilige hawe vir verwaarlose diere
Kenners skat dat soveel as 80% van mense met troeteldiere nie weet hoe om behoorlik na hul diere om te sien nie.
Foto’s: Shrek se ‘moeras-boomhuis’ nou op Airbnb
Aanhangers van die immergewilde Shrek-flieks kry nou ook die kans om in die geliefde dierasie se boomhuis – in die Skotse Hoogland – tuis te gaan.
Medelye ná sakeman se skietdood langs pad
Adriano dos Santos (35) is Vrydagoggend vroeg drie keer geskiet en vir dood agtergelaat.
‘Lisa se klavier’ kry gestalte op verhoog
Marlee van der Merwe, Altus Theart, Liza Nel en Neels Clasen is eersdaags in die splinternuwe musiekblyspel, getiteld “Lisa se klavier”, te sien.
Musk looi Duitsers oor reddingspogings wat migrante in Italië aflaai
“Sekerlik moet dit ʼn skending van Italië se soewereiniteit wees as Duitsland groot getalle onwettige immigrante op sy grondgebied kom aflaai.”
Beurtkrag nou langer opgeskort
Hier is die jongste beurtkragvooruitsig.
Derby-bedanking ‘eerste stap’ om Transnet te red
“Portia Derby se termyn, saam met dié van die res van haar uitvoerende bestuur, was ʼn ramp wat nooit herhaal moet word nie.”
Groot vordering met water vir Hermanus, omstreke
Teen Saterdagoggend het die owerheid bevestig die watersuiweringsaanleg funksioneer en daar is begin om die waternetwerk weer op te vul.
Dupont terug in Franse kamp ná operasie
Die mediese ondersoek ná die operasie is Vrydag gedoen en Dupont het die groen lig gekry om weer fisieke aktiwiteite te hervat.
Verdagte 27 jaar ná Tupac-moord vas
Shakur was ʼn topverkoper-kunstenaar en reusester in die rap-wêreld toe hy op 7 September 1996 doodgeskiet is. Hy was maar 25 jaar oud.
Hollywood: Cher beskuldig van seun se ontvoering; polisie klop aan by Britney Spears ná skokvideo
In hierdie week se nuus uit Hollywood laat Britney Spears weer die tonge klap en The Rolling Stones reik musiek saam met Lady Gaga en Stevie Wonder uit.
Finansiële nalatenskap ‘meer as net geld’
Dit is net so belangrik om finansiële geletterdheid, waardes en goeie bestedingsgewoontes oor te dra, as wat dit is om ʼn finansiële nalatenskap te hê, sê ʼn kenner.
‘SA-regering moet plekname anders benader’
Suid-Afrika is nie uniek wat die kwessie omtrent die herbenaming van strate en plekke betref nie. Kenners meen wel die regering kan heelwat doen om dié proses minder traumaties vir minderhede te maak.
DA kap terug ná ActionSA se ‘aanval’ oor loonverhogings
Msimanga sê nadat ActionSA ten gunste van die Tshwane-metro se begroting gestem het – wat die 0%-verhoging ingesluit het – het ActionSA die besluit as ʼn stap in die regte rigting bestempel om finansiële bestendigheid en goeie regering te herstel, terwyl dienslewering aan alle gemeenskappe versnel word.
Brooks gooi olie op Ryderbeker-vuur
Amerika se Brooks Koepka het Jon Rahm daarvan beskuldig dat hy soos ’n kind opgetree het, sonder om daarop uit te brei.
All Blacks verswelg Italië
Moet nooit ʼn All Black-rugbyspan afskryf nie, veral nie ʼn gewonde een nie.