Beurtkrag nou langer opgeskort

(Foto: Gianluigi Guercia/AFP)

ʼn Laer as verwagte vraag na krag en volgehoue verbeterde opwekkingsprestasie, het Eskom in ʼn posisie geplaas om beurtkrag langer op te skort.

Beurtkrag sal nou tot Sondag om 16:00 opgehef word.

Fase 2 sal dan Sondag om 16:00 inskop en in hierdie stadium tot Maandag om 05:00 geld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.