Die man het langs die pad stilgehou, waarna hy drie keer geskiet is.
Alles vir Saterdag 30 September 2023
FAK doen regstappe oor ‘verbrokkelende erfenis’
Die museum se kurator het vroeër bevestig dat daar reeds meer as 10 inbrake by die museum in die afgelope drie maande by die polisie aangemeld is.
Bruin kandidate glo nie by Jhb-metro oorweeg
In ʼn stemopname wat deel van die video vorm, kan ʼn stem gehoor word – dié van waarnemende metropolisiehoof Angie Mokasi – wat aan iemand sê dat die persoon nie aangestel gaan word nie “omdat jy bruin is”.
Transnet-hoof pak haar tasse
Daar was die afgelope paar maande herhaalde oproepe dat Derby in die pad gesteek word terwyl die instelling van die een krisis na die volgende gesteier het.
Geen geregtigheid: Dowe slagoffer wag maande vir tolk
ʼn Gebrekkige proses om tolke vir dowes tydens hofsake te reël, het veroorsaak dat ʼn dowe verkragtingslagoffer se saak maande lank al sloer.
Gedagte vir die dag: Dié wat vrede het, máák vrede
“Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word” (Matthéüs 5:9).