Sommige spoorlyne kon reeds oopgestel word en jaarlikse instandhoudingswerk is vervroeg om die spoorvragnetwerk weer behoorlik op dreef te kry.
Alles vir die sleutelwoord "Transnet"
Oud-hoës in hof oor beweerde kaping van Transnet
Siyabonga Gama, die voormalige uitvoerende hoof van Transnet, is een van vyf wat Vrydag in hegtenis geneem is.
Situasie by Durban-hawe ‘beroerd’
Dit lyk wel of herstelwerk van infrastruktuur soos paaie fluks vorder.
Groot herstelwerk aan spoornetwerk begin
Die minister van openbare ondernemings het Dinsdag die gebied besoek en ook vrese oor enige moontlike brandstoftekorte weens skade aan infrastruktuur besweer. Pravin Gordhan sê daar is reeds begin met grootskaalse herstelwerk aan Transnet se infrastruktuur.
Beweerde dief in Transnet-pyp gekry
Die afgelope drie jaar is daar al sewe sterftes aangemeld van beweerde diewe wat met Transnet-pype gepeuter het.
Brandstofdief sit lank
Vier persone is gevonnis nadat hulle in Julie 2020 met die ru-olie-pyplyn gepeuter het.
Transnet-brandstofdief swaar gestraf
Dié dief se makkers het egter lig daarvan afgekom.
Opruiming duur voort ná dieselstorting
Duisende liters diesel wat verlede week uit ʼn Transnet-pypleiding gelek het, word steeds uit die Meulrivier naby Verkykerskop in die Vrystaat herwin.
Kyk: Diefstal veroorsaak dieselstorting in rivier
“Daar is met ʼn pyplyn se kleppe gepeuter, wat ʼn massiewe dieselstorting tot gevolg gehad het.”
Bloutrein-dienste tydelik gestaak
Dit volg ná die reeks voorvalle wat onlangs die trein se bedrywighede bemoeilik het.
Drie vas ná Transnet-batterydiefstal
Batterye ter waarde van R144 000 is in die mans se besit gevind.
Groot pypleiding gesluit ná reusebrand in Durban
Die brand het uitgebreek ná ʼn mislukte poging Sondag in die vroeë oggendure om brandstof te steel.
Herstelwerk by Transnet-terminaal kan maande duur
Untu is uiters bekommerd oor die aantal “buitengewone terugslae” wat Transnet gehad het sedert die aankondiging dat die Transnet National Ports Authority (TNPA) ʼn onafhanklike filiaal van Transnet word.
Borgtog vir Gupta, Transnet-middelman
Hy word in sy persoonlike kapasiteit aangekla en as ʼn verteenwoordiger van Albatime vir oortredings ter waarde van R307 miljoen.
‘Middelman’ tussen Transnet, Gupta-verwante maatskappye vas
Die verdagte is Dinsdag by die OR Tambo-lughawe vasgetrek voordat hy ’n vlug na Dubai kon haal.
40 km se kabels by Transnet gesteel
Transnet moes intussen al van sy dienste weens kabeldiefstal opskort.
Voormalige Transnet-hoë moet miljoene terugbetaal
Herbert Msagala het weens sy verhouding met die kontrakteur miljoene rande in die geheim in sy sak gesteek.
16 vas wat glo spoorstawe steel
Transformators en palissades van ʼn werkende substasie is ook gesteel.
Transnet hef force majeure op
“Transnet glo dat hy nou in staat is om sy kliënte te bedien en alle kontraktuele verpligtinge getrou na te kom.”
Bedrywighede by Kaapstad-hawe hervat
Beweging van aankomende en vertrekkende vaartuie is met die hand aangeteken weens onderbreking in die IT-stelsel. Dit het glo tot groot vertragings gelei, maar bedrywighede by haweterminale is nietemin hervat.