Untu verteenwoordig 53,9% van dié staatsbeheerde onderneming se werkers.
Alles vir die sleutelwoord "Transnet"
Transnet-staking kos bessiebedryf R134 miljoen per week
Meer as 12 000 poste net in die Wes-Kaapse bessiebedryf is in gedrang sou die voortslepende Transnet-staking nie dringend opgelos word nie.
Geen einde in sig aan Transnet-staking
Transnet het nou ook ʼn beroep op werkers gedoen om enige optrede van intimidasie of geweld teen diegene wat nie staak nie, stop te sit, nadat ʼn Transnet werker geskiet is.
Transnet stel nuwe loonaanbod voor
“Die partye het nog nie hierdie aanbod aanvaar nie, maar samesprekings is aan die gang.”
Regering gryp in by Transnet-staking
Drie ministers het Woensdag by die voortslepende staking by Transnet, wat dreig om die land se ekonomie lam te lê, ingegryp.
Transnet ‘hoopvol’ oor loongesprek
Transnet se gesprekke met vakbonde oor loononderhandelings gaan vandag voort.
Transnet vergader met bessiebedryf
Transnet onderneem om seker te maak dat bederfbare produkte, saam met vrag wat ʼn beperkte raklewe het, by hawens geprioritiseer word.
Groeiende kommer oor Transnet-staking
Die aantal skepe wat tans wag om die hawe binne te kom, word al meer, terwyl samesprekings tussen Transnet en vakbonde skynbaar nie vrugte afwerp nie.
Vakbonde moet hoes vir skade tydens Transnet-staking
Stakende werkers het glo verlede week paaie in Durban en Richardsbaai versper toe hulle sement in die middel van die pad gegooi het.
Transnet-staking kos Kumba 50 000 ton per dag
Kumba-ystererts waarsku dat die voortslepende staking by Transnet sy produksie swaar gaan tref.
Transnet-staking het ‘verwoestende uitwerking’
Die dooiepunt tussen erkende vakbonde en Transnet het ’n verwoestende uitwerking op die ekonomie, “baie erger selfs in vergelyking met die voortslepende energiekrisis”.
Bessie-uitvoerders bekommerd oor Transnet-staking
“Die situasie is onhoudbaar en tensy daar nie dringend opgetree word nie, sal die regering aan honderde mense moet verduidelik waarom hulle nie werk het nie weens hul onvermoë om betyds op te tree.”
Gevolge van Transnet-staking kan wyd uitkring
Transnet het Donderdag force majeure verklaar en sy dringende aansoek om die staking te laat opskort, word na verwagting Vrydagoggend in die arbeidshof aangehoor.
Transnet-werkers staak oor loondispuut
“Transnet se grootste fokus is om ʼn massastaking te vermy, omdat dit ʼn noemenswaardige uitwerking op ekonomiese bedrywighede oor alle sektore sal hê.”
Gupta-bondgenoot mag oorsee reis
Eric Wood is vroeër vanjaar op borgtog van R250 000 vrygelaat.
Molefe, Singh se inhegtenisnemings verwelkom
“Ons wil mense in oranje oorpakke sien om as voorbeeld te dien vir enigeen wat dit weer sou oorweeg om werkers en belastingbetalers se geld te plunder.”
Transnet-hoës moet hoes vir borgtog
Die inhegtenisnemings en hofverskyning word as ’n belangrike mylpaal in die ondersoek na staatskaping bestempel.
‘Liewer laat as nooit’; Molefe, Singh en ander in hof
Hulle word verbind met korrupsie en bedrog ten bedrae van sowat R93 miljoen by Transnet.
Voormalige Transnet-hoës se bates, pensioen bevries
Dit kom nadat ʼn ondersoek aan die lig gebring het dat eiendomme van die betrokkenes glo deur omkoopgeld van Transnet se diensverskaffers bekom is.
Een dood, twee vas ná gepeuter met Transnet-pypleidings
Veiligheidsbeamptes het ontdek dat ’n blokklep op die pypleiding met houtblokke oopgemaak is. Die liggaam van ’n man is nie ver daarvandaan aangetref.