Sy spog met die wêreldrekord vir die vrou met die meeste tande ter wêreld.
Vreemd
Video: Oulike maniere om servette te vou
In plaas daarvan om die servet net vertikaal te vou en in die bord neer te lê of regop in ʼn glas te laat staan, bied hierdie video vir jou ʼn paar oulike idees.
Perd maak amok op vliegtuig
“Daar is geen probleem met die vlug nie, maar ons moet terugkeer New York toe. Ons kan nie weer die perd vasgemaak kry nie.”
‘Vreemde opgooi-voël’ is Nieu-Seeland se mooiste
Die komediant John Oliver het sy gewilde televisieprogram gebruik om by Nieu-Seeland se kompetisie in te meng en kykers gemaan om vir dié spesie te stem.
Vrou swanger in albei baarmoeders
ʼn 32-jarige vrou van die Amerikaanse deelstaat Alabama wat met twee baarmoeders gebore is, is tegelykertyd in albei swanger.
Boer byt terug toe krokodil hom gryp
“Hy het my in ʼn stewige greep gehad en my soos ʼn lappop geskud. Hy het in die water terugbeweeg en my ingetrek.”
Foto’s: ʼn Mooier stad met ʼn verfkwas
Met sy kleurvolle verfkwas omskep hy die landskap en stedelike rommel in kunswerke.
Video: ‘Nee, dit sneeu nie Kersfees in Suid-Afrika nie’
Trevor Noah antwoord uitlanders se vrae oor Suid-Afrika.
Dorp wil hê inwoners moet mekaar begin groet
“Om hallo te sê vir jou bure is iets klein, maar navorsing wys dit kan ʼn bydrae lewer tot vriendskapsbande en het ʼn positiewe impak op gesondheid, veiligheid en welstand.”
Video: Wêreld se duurste hotelkamer
“Elke detail in die Royal Mansion sal jou soos ʼn koninklike laat voel – van jou privaat ingang tot die eksklusiewe Hermes-geriewe in die kamer.”
Vier verdink dat hulle goue troon uit paleis steel
Besoekers kon ʼn tydgleuf bespreek om die toilet te gebruik, maar is beperk tot drie minute per keer.
Video: Hoe verskillende diere baklei
Video’s van ʼn waaghals wat op ʼn grappige wys hoe verskillende diere baklei, is baie gewild op sosiale media.
Geliefde se as in tatoeëermerk verewig
Die gebruik van as-oorskot in tatoeëermerke is ‘n groeiende neiging en sommige Amerikaanse begrafnisondernemers skakel sommer direk met tatoeëer-ateljees hieroor, of gee selfs instruksies vir die maak van die ink op hul webwerwe.
Nieu-Seelandse stad ‘gemartel’ deur Celine Dion-liedjies
Mededingende motors staan geparkeer terwyl die musiek soggens tot 02:00 oor die luidsprekers blêr.
Dié motorfiets so hoog soos ʼn kameelperd
Hy het ‘n span van agt mense gehad wat ses maande lank aan die yslike motorfiets gebou het.
Muntstuk-opskiet is nie 50/50 nie
As jy ʼn effense voordeel wil hê wanneer ʼn muntstuk in die lug opgegooi word, het dié navorsers vir jou ʼn wenk.
Miljoene verwag vir dié bottel whisky
Sotheby’s-afslaers beskryf die Macallan Adami 1926 as “die wêreld se mees waardevolle whisky”.
Dief doen homself voor as mannekyn
Ná die man ʼn klerewinkel betree het, het hy “ʼn nuwe uitrusting aangetrek en in die venster stilgestaan om veiligheidswagte en kringtelevisiekameras om die bos te lei”.
Spesiale aflewering: Matriekafskeid toe in ’n koerierboks!
Dit blyk dat Ronaldo Joubert se buite-die-boks-denke het hom binne-in ʼn boks laat beland het – spesifiek een van die koerierdiens, The Courier Guy.
Meisie is maats met 4,8 meter lange luislang
Hulle nestel graag teen mekaar en het gereeld teepartytjies.