Die “Slow Mo Guys” wys in dié video hoe springmielies “spring”.
Vreemd
Joost en Amor begrawe glo die strydbyl
Oud-Springbok Joost van der Westhuizen en die sangeres Amor Vittone het vandeesweek glo ‘n “hoogs geheime vredesooreenkoms” aangegaan.
Goeie nuus: Video: 5 000 ballonne bring hoop
Die Hatfield Christian Church het Sondag 5 000 omgewingsvriendelike ballonne die hemelruim ingestuur om hoop en vreugde te versprei.
Video: Eendjies se noue ontkoming
‘n Ma-eend en haar kleintjies het ‘n paar noue ontkomings gehad toe hulle onlangs ‘n 4-baansnelweg in Toronto, Kanada, oorgesteek het.
Video: ‘n Splinternuwe (ongewone) popsensasie
Hy het verlede week by die MTV Video Musiektoekennings opgetree en Britney Spears is een van sy aanhangers. Sy video op YouTube is al meer as 144 miljoen keer gekyk.
Video: Vyf mans, een klavier
Die Piano Guys het die wêreld gaande met dié video, waar vyf mans op een vleuelklavier musiek maak.
Video: 11-maandeoue tweeling geniet hul pa se musiek
As mense 11 maande oud is, dan is jou pa verseker jou held – en veral indien hy musiek uit ‘n kitaar kan voortbring!
Video: Voëltjie gebruik broodjie om vis te vang
Die groenrugreier in dié video is voorwaar baie slim.
Video: Roltrap verwar dié hond
Die hond in dié video het op een of ander manier (sonder sy eienaar of leiband) op die roltrap in ‘n lughawe beland.
Video: Koor boots ʼn reënstorm na
Die koor maak, slegs met hul hande en vingers, in dié merkwaardige video, ʼn reënstorm na.
Video: Só bepaal jy jou hond se intelligensie
‘n Paar leë koeldrankblikkies kan jou “beste vriend” se intelligensie bepaal!
Video: Poets verras gewillige fotograwe
Twee jong Japanese toeriste bak ‘n poets vir gewillige fotograwe.
Video: Só sny jy ‘n waatlemoen sonder ‘n mes
Wat doen jy as jy sonder ‘n mes by ‘n piekniek opdaag en jy het net ‘n waatlemoen om te eet…?
Cruise, Holmes se paaie skei
Die aktrise Katie Holmes het Vrydag aangekondig dat sy haar vyfjaarlange huwelik met Tom Cruise wil beëindig.
Vadersdag: Wen ‘n wegbreekkans vir jou pa by Carousel!
Bederf jou pa! Wen ʼn aand by die Carousel Casino and Entertainment World net noord van Pretoria op 16 Junie!
Bee Gees-sanger verloor stryd teen kanker
Die Bee Gees-sanger Robin Gibb is Sondag oorlede “na ʼn lang stryd teen kanker.”
Lied van My Hart musiekvideo is op Youtube
‘n Musiekvideo van die gewilde teaterproduksie, Lied van My Hart, is nou op Youtube beskikbaar.
Noem jou kind sommer Mercedes of Brfxxccxxmnpcccclllmmnprxvclmnckssqlbb11116
Wêreldwyd word sommige babaname verbied.
Foto’s: Charlize Theron se babatjie!
Sedert sy haar seun in Maart vanjaar aangeneem het, het Charlize Theron vir Jackson uit die openbare oog gehou.
Met die maan gepla…
ʼn Webwerf het die kuberruimte deursoek en tien van die beste foto’s van die naweek se “Supermaan” gepubliseer.