Twee jong Japanese toeriste bak ‘n poets vir gewillige fotograwe.
Lees meerAlles vir Maandag 20 Augustus 2012
Ysbeer vrek weens zebra-virus
Dieretuine kan, net soos kleuterskole, vrugbare grond wees waar allerhande kieme kan uitbroei, het ‘n ongelukkige dieretuin in Duitsland onlangs uitgevind.
Boucher lag Twitter-stryery af
Mark Boucher, afgetrede krieketspeler, het Maandag gesê hy het geen kwade gevoelens oor ‘n Twitter-stryery nadat hy sy ondersteuning aan die Proteas getoon het nie.
Lonmin-werkers se borgtog geweier
Die 259 Lonmin-mynwerkers wat van moord en ander klagtes aangekla word, se borgtog is Maandag in die landdroshof in Ga-Rankuwa geweier.
“ET het my met MIV besmet,” sê Mahlangu
Chris Mahlangu, wat skuldig bevind is op die moord van Eugene Terre’Blanche, glo die voormalige AWB-leier het hom met MIV besmet.
Regstellende aksie: Eerste skote klap in arbeidshof
Die eerste skote in waarskynlik Suid-Afrika se grootste regstellendeaksie-regstryd gaan Dinsdag in die arbeidshof in Kaapstad klap.
Video: Lonmin-betoger met vuurwapen betrap
Nuwe beeldmateriaal van Donderdag se bloedbad by Lonmin se Marikana-myn dui daarop dat stakende mynwerkers moontlik eerste op die polisie geskiet het. Dit volg nadat…
Schalk Burger word ook pappa
Maandag was beslis nie blou vir die Springbok Schalk Burger nie, alhoewel hy wel blou babakleertjies sal moet aanskaf.
Man in huis aangeval
ʼn Man in sy sestigs is Maandag ernstig beseer nadat hy deur twee mans by sy huis in Wilro Park, Roodepoort, aangeval is.
Vier jong mans sterf in skietery
Marcelino van Rooy (17), Jaydene Paul (17), Farodene van Niekerk (19) en Bradley Kaffers (21) is Maandag in die vroeë oggendure in Ravensmead, Wes-Kaap, doodgeskiet.
Arbeidsgeskil nie enigste oorsaak van Lonmin-geweld, sê Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het Maandag gesê die gewelddadige betogings by Lonmin se Marikana-myn nie net die gevolg van ʼn loongeskil tussen rotsbooroperateurs en die werkgewer was nie.
Adam Tas word trotse pa
Die sanger Adam Tas se babadogtertjie is Maandagoggend gebore.
Tannie Evita se Pruimtert
Tannie Evita Bezuidenhout se Pruimtert
Evita se bossie sikelela
‘n Lipsmakkende nuwe kookboek deur ‘n ikoon van die nasie
Drie kindermoorde skok Naboomspruit-gemeenskap
Die liggame van drie kinders van Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo, is Saterdag gevind nadat hulle van Woensdag af vermis word.
Tradisionele Springbokrugby knel Pumas in wurggreep
Selfs buite sy posisie het Brian Habana tekens begin toon dat hy weer die vorm begin bereik wat hom ‘n paar jaar gelede die beste vleuel in wêreldrugby gemaak het. Sy drie ná die presisieskop van Morné Steyn was ‘n juweel. Van Steyn gepraat – sy skopwerk, takties sowel as na die pale, was weer gelykstaande aan die standaarde van wêreldrugby.
Kaapse brande laat 3 dood, 17 dakloos
Brande in en om Kaapstad het die afgelope naweek die lewens van drie mense geëis en 17 mense sonder ʼn heenkome gelaat.
WP-rugbyspeler in hegtenis geneem
ʼn Rugbyspeler van die Westelike Provinsie is Sondagoggend in hegtenis geneem, etlike ure ná die WP se Curriebeker kragmeting teen die Griekwas in Kimberley.
Iemand ‘n brander stuur
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “iemand ‘n brander stuur”
Hollywood-bekende spring van brug af
ʼn Bekende Hollywood-regisseur is Sondag dood nadat hy glo van ʼn brug in Los Angeles af gespring het.