Goeie nuus: Video: 5 000 ballonne bring hoop

Die Hatfield Christian Church het Sondag 5 000 omgewingsvriendelike ballonne die hemelruim ingestuur om hoop en vreugde te versprei.

Elke ballon het ʼn briefie met ʼn boodskap van bemoediging daarin gehad. Die kleurvolle ballonne simboliseer ʼn blink toekoms, veral in dié tye waar hoë misdaad en armoede hoogty vier.

Die video is Woensdag deur eNuus op Youtube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.