Video: Hoe verskillende diere baklei

Skermgreep uit die video

Sedert die Australiër Jiemba Sands verlede jaar vir die eerste keer video’s gedeel het van hoe verskillende diere baklei, is dit reeds miljoene keer gekyk. Dit het onlangs weer op sosiale media versprei.

Jiemba is ʼn atleet, gimnas, gemengdegevegskunstenaar, waaghals en sirkus-kunstenaar.

Hy spog met 1 miljoen volgelinge op Instagram.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.