ʼn Splinternuwe onafhanklike skool sal binne die volgende paar jaar sy deur in Pretoria oopmaak.
Alles vir Woensdag 21 Februarie 2024
Kosmandjie effe goedkoper dié maand
Hoewel die pryse van individuele kositems voortdurend wissel, is dit die algehele prys van ʼn gemiddelde kosmandjie wat huishoudings in ʼn krisis dompel.
Inflasie weer hoër
StatsSA het Woensdag die jongste inflasiesyfer bekend gemaak: dit staan nou op 5,3% vir Januarie, nadat dit die vorige twee maande agtereenvolgend gedaal het.
Video: ‘Frankie en Felipé’ binnekort op die grootskerm
Bradley se vriende, familie en kollegas het in Augustus verlede jaar tydens die première van die fliek by die 11de kykNET Silwerskermfees byeengekom om sy laaste rolprent, en sy lewe, te vier.
Geroep om te help
Om iemand te vind wat werklik geroepe is, wat inpas by jou kultuur en geloof is die sleutel tot sukses, maar is nie altyd maklik nie
Hou jou hart vas want Ouma Mollie gaan terug skool toe
Elke kind behoort so ʼn maltrap ouma soos Ouma Mollie te hê. Die lewe bestaan mos nie net uit skoolwerk en dissipline nie.
Moedertaaldag: Jou gids tot keurige Afrikaans
Met die oog op Moedertaaldag, wat wêreldwyd op 21 Februarie gevier word, het Maroela Media ʼn gids met Afrikaanse hulpbronne saamgestel.
Maande later spoel haar beursie weer uit
Verbeel jou jy verloor jou beursie in die see, en maande later spoel dit weer uit!
Voedselbanke leeg, maar Gautengers betaal
Die DA se bevindinge is intussen tydens ʼn oorsigvergadering op 16 Februarie deur die departement se portefeuljekomitee bevestig.
GWM se nuwe Tank
Tank is 4×4-voertuie met ʼn laestrekratkas en leerraamonderstel.
Reusesoektog na vermiste 7-jarige van Saldanha
’n Grootskaalse soektog is aan die gang om die vermiste Joshlin Smith (7) van Saldanha in die Wes-Kaap op te spoor.
Die SANW na drie dekades
In die afgelope drie dekades het daar ʼn duidelike wanverhouding ontstaan tussen dit wat jare reeds op politieke vlak van die SANW verwag word aan die een kant, en sy begroting en vermoëns aan die ander kant.
Taalrykheid verleen rykheid aan die werklikheid
Die dood van ʼn moedertaal gaan met die dood van die werklikheid gepaard (of ten minste dié werklikheid wat deur die betrokke moedertaal oopgebreek word).
Die onbesonge kampioene van ʼn moedertaal
Gebruik Moedertaalmaand om die taalpraktisyn in jou lewe te bedank, want agter elke woord wat hulle gebruik lê ure se harde taalwerk.
‘Te veel is al vermoor,’ sê prins William oor Gaza
“Ek bly vashou aan die hoop dat ’n beter toekoms gevind kan word en ek weier om daaroor moed op te gee.”
Erg verwaarloosde honde in motorhuis gevind
Die honde was glo met ontlasting en urine bedek nadat die eienaar hulle vir meer as ʼn maand alleen in ʼn motorhuis aangehou het.
Raadslid se man by Grabouw doodgeskiet
Polisie in die Wes-Kaap soek nog na die verdagte(s) wat verantwoordelik is vir die moord op ʼn plaaslike raadslid van die Theewaterskloof-munisipaliteit se man.
Begrotingsrede: Groei, groei, groei
Ekonome meen dis ook nodig dat die regering die geldkrane toedraai van staatsamptenare wie se poste geensins tot die ekonomie bydra nie.
Skatkis van ou motors in vergete stoor nou opgeveil
Toe Joff van Reenen, hoofafslaer by Creative Rides Classic & Collectables Auctions, vir die eerste keer by die skuur – die grootte van minstens drie tennisbane – in die Oos-Kaap vol klassieke motors instap, was hy stomgeslaan, vertel hy.
Uitdrukking: In ʼn lastige parket
Ons hoop nie jy beland dikwels in ʼn lastige parket nie!