Die nuus oor hul soen is tydens die jongste episode se perskonferensie, waar joernaliste van regoor die land Brendan en die meisies met vrae kon peper, gedeel.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Maart 2024
Burgermonument in Carolina tot volle glorie herstel
In slegs ’n paar weke het die Carolina-gemeenskap in samewerking met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) herbou wat jare lank verniel en in stukke was.
Markus Jooste oorlede
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, is oorlede.
Finland wéér gelukkigste
Vir die eerste keer sedert die verslag meer as ’n dekade gelede gepubliseer is, is die VSA en Duitsland nie onder die 20 gelukkigste lande nie.
Jy wag jare vir verhoordatum in Gautengse hof
“Vir elke oplossing gee hulle vir ons tien probleme,” sê prokureurs oor die departement van justisie.
Mylpaal wink vir WP teen Stormers
“Dit is spesiaal. Nie baie spelers kan met 200 wedstryde vir ʼn span spog nie,” het WP Nel in aanloop tot Edinburgh se wedstryd teen die Stormers in Kaapstad gesê.
Gordhan kap versoek vir SOE om SAL-transaksie te bekyk
Die departement van openbare ondernemings het die ooreenstemmende portefeuljekomitee daarvan beskuldig dat hy die publiek mislei deur te probeer skimp dat daar onbehoorlikheid rakende die mislukte SAL-transaksie was.
ToekomsVenster: Die dissipel en die seerower
Mag die dissipel voortstap.
Wiele2Wiele ry met diesel-Sportage en T-Roc
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met die Kia Sportage dieselmodel en VW se T-Roc.
‘Baie bereik, maar reis ver van verby,’ sê Ramaphosa
“Ons moet voortgaan met ons werk om die ongeregtighede van die verlede reg te stel en erkenning te gee aan diegene wat deur onbillike diskriminasie benadeel is. Ons moet ons ekonomie transformeer sodat alle mense kan deelneem en sodat almal kan baat, sodat almal in die land se rykdom kan deel.”
Andy klink moeë Matteo se doppie in Miami
“Dit is ʼn baie goeie oorwinning vir my. Ek het weliswaar stadig begin, maar ek het laat in die eerste stel vlam gevat en ek kon dinge vir die res van die kragmeting volhou.”
Luister: Stef Bos se ‘Papa’ is immergroen
“Ek het nooit geweet dat ek drie kinders sou hê wie se moedertaal Afrikaans is nie of dat ek met ʼn Afrikaanse nooi sou trou nie.”
Resensie: Woordkuns soos korrels waaisand wat bly krap
“Al drie digters se poësie word diepgaande beïnvloed deur die landskap van woestyn, halfwoestyn, savanne en dorre kusgebied,” skryf Daniel Hugo.
Luister: Hoe lyk ʼn kind wat emosioneel gesond is?
In hierdie episode gesels dr. David Goncalves, sielkundige, oor emosionele gesondheid van kinders en hoe voldoende voeding daarmee verband hou.
Faf se Royal Challengers begin IPL-fees teen Super Kings
Faf du Plessis het in 2023 gewys dat grys nie noodwendig ʼn invloed op ʼn speler se IPL-kolfvernuf het nie en hy het die tweede meeste lopies in die toernooi gemoker.
Houtgerus oor die toekoms
Nie net word Menseregtedag Donderdag in Suid-Afrika gevier nie, dit is ook Internasionale Dag van Woude. Roy Southey, uitvoerende hoof van Sawmilling South Africa, verduidelik watter voordele die verhoogde gebruik van hout in die plaaslike boubedryf nie net vir die land nie, maar ook vir die planeet kan inhou.
Mapisa-Nqakula glo gou in hegtenis
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, gaan haarself glo Vrydag aan die polisie oorgee.
Ondersoek gevra na ‘toegang’ tot Kate se mediese rekords
Die Britse polisie is versoek om ondersoek in te stel na bewerings dat daar gepoog is om toegang te verkry tot die vertroulike mediese rekords van Catherine, prinses van Wallis.
Resep: Pangebraaide garnale
Maak smullekker garnale vir die gesin.
Deurbraak na moord op bekende dokter
“Die twee beweer dat hul makker tydens die rooftog deur die dokter geskiet is en dat hy in die motor gesterf het toe hulle van die toneel gevlug het.”