Die voormalige finansiële hoof van Noordwes se departement van ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake, bewaring en toerisme, het in die landdroshof in Pretoria verskyn oor sy verblyfpermit wat glo op bedrieglike wyse bekom is.
Alles vir Donderdag 21 Maart 2024
Olifant-voorval: ‘Gaste, gidse se veiligheid ernstig opgeneem’
“Alhoewel alle veiligheidsprotokolle nougeset nagekom is voor die aanvang van die wildrit, het ’n olifantbul teen die einde van die rit die voertuig genader en tekens van bronstigheid getoon.”
Twee vas na aanval op Stutterheim-boer
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat ʼn 75-jarige boer van Stutterheim in die Oos-Kaap op sy plaas geskiet en beroof is.
Nooit weer nie
Vandag op 21 Maart raak ek weer stil in gebed vir die families wat iemand verloor het vir wie hulle bitter lief was, vir elke mamma wat ʼn kind verloor het, vir elke gesinslid wat leeg is as gevolg van blatante nalatigheid van die staat.
Ramaphosa onder diegene wat Poetin gelukwens
China en Indië het Poetin ook vroeër gelukgewens met sy herverkiesing terwyl talle Westerse moondhede die verkiesing as nie vry of regverdig nie bestempel het.
Selfoonverslawing ‘soortgelyk aan dwelms’
Al meer mense wêreldwyd, maar ook in Suid-Afrika, is verslaaf aan hul selfone en die internet. Kenners sê hoe jy jou gesin hierteen kan beskerm.
Jare se ‘hel’ ná pa, seuns in gru-ongeluk sterf
Die man wat glo verantwoordelik is vir Pieter Rossouw en sy seuns se dood, word nie in hegtenis geneem nie, al weet die polisie waar hy woon.
Gedagte vir die dag: Jou grootste kritikus
Gister se foute steel al vandag se vreugde.