Deur saam met Bos ’n liedje te kon opneem, kon Lichtenberg sy twee passies in die lewe bymekaar bring: die hart en musiek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stef bos"
Aksiegroep pleit vir behoud van Afrikaans by universiteit
“Die taalstryd is nie ʼn konvensionele stryd nie, maar ʼn guerrillastryd.”
Vreedsame protes vir Afrikaans by Maties beplan
Die stryd om die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch (US) word in die volgende dae opnuut voortgesit.
Luister: Stef Bos kaalvoet in Pretoria
Die Nederlandse sanger Stef Bos sluit sy toer Mooie Waanzinnige Wêreld in Pretoria af en hy gaan boonop by dieselfde geleentheid sy nuwe album Kaalvoet bekendstel.
Niemandsland deur Koos Kombuis en Stef Bos
Die inhoud van die vertoning is ‘n samekoms van twee manne van dieselfde generasie wat weet wie hulle was, wie hulle is, en wie hulle eendag wil wees. Ook waar hulle was, waar hulle is, en waar hulle eendag wil wees.