Vier van die verdagtes word ook met ander moordsake verbind. Twee van die ses is in Eswatini (voorheen Swaziland) aangekeer en moet nog na Suid-Afrika gebring word. Daar word steeds na ʼn sewende betrokkene gesoek.
Alles vir Woensdag 28 Februarie 2024
Minister ontken sy bedank, sluit by MK-party aan
“Ek bly ʼn lojale en gedissiplineerde lid van die ANC, ʼn party wat sedert die 1970’s my politieke tuiste is. Eweneens bly ek ʼn toegewyde dienaar van die mense van Suid-Afrika …”
Gedagte vir die dag: Leef sensasioneel
Gaan leef vandag bewustelik. Moenie net doen nie. Vóél en leef al die fasette van die lewe.