Só lyk beurtkragvooruitsig vir die week  

Foto ter illustrasie. (Foto: Andrey Metelev/Unsplash)

Beurtkrag sal tot Maandag om 16:00 opgeskort bly nadat opwekkingseenhede weer in diens gestel is en danksy voldoende noodreserwes.

Fase 2-beurtkrag sal dan van Maandag om 16:00 tot Dinsdag om 05:00 geld voordat beurtkrag weer van 05:00 tot 16:00 tydelik opgeskort word.

Die afwisselende patroon van die opskorting van beurtkrag tussen 05:00 tot 16:00 en die implementering van fase 2-beurtkrag van 16:00 tot 05:00 sal daagliks herhaal word tot verdere kennisgewing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.