“Dit was doodeenvoudig ongelooflik. Ek dink vandag het veel beter verloop as wat ek verwag het,” het Max Verstappen gesê nadat hy met die louere in Bahrein weggejaag het.
Alles vir Sondag 3 Maart 2024
Stapper val na sy dood naby Stellenbosch
Verbygaande stappers het verneem van wat gebeur het en het hulle teen die paadjie af gehaas om selfoonsein te kry ten einde alarm te maak.
Video: Cele vra ‘eenheid, minder politiek’ in soektog na Joslin
Lede van die gemeenskap het die polisie daarvan beskuldig dat daar nie genoeg gedoen word om Joslin op te spoor nie.
Lions se Delano Potgieter kolf WP flenters
Pen maar die naam van die 27-jarige onbesonge Delano Potgieter iewers neer.
Gedagte vir die dag: Aanvaar sy genade
Aanvaar vandag opnuut God se genade-geskenk aan jou. Juis omdat jy dit nie verdien nie.