Die veelsydige Marizanne Kapp (75 lopies en 3/12) het geskitter in die Protea-vroue se spoggerige oorwinning teen Australië.
Alles vir Woensdag 7 Februarie 2024
Staatsrede: Waar staan die nasie regtig?
Everest Wealth meen die regering bemoei hom onder meer met internasionale kwessies terwyl daar geen aandag aan die “bloedbad op eie bodem” gegee word nie.
Tien dae in Turkye – loop in die voetspore van die apostels
Loop in die apostels se voetspore en besoek die sewe gemeentes van Openbaring in Turkye met dié opwindende toer.
Harding maak terugkeer in Kaapse gholf
“Die tyd weg van die baan was frustrerend, maar het my darem die ongelooflike geleentheid gegee om my dogtertjie te sien groot word.”
Betogers ruk weer op na hof op Groblersdal
Sakeondernemings om die landdroshof op Groblersdal in Limpopo het Woensdag die een ná die ander hul deure gesluit nadat tientalle betogers daarheen opgeruk het.
Nog ʼn staatsrede sonder rede?
“Die eenvoudige waarheid is dat dit erger is as voorheen, en ons het dit alles in die verlede gehoor.”
NSRI: Vier verdrink in Suid-Kaap; drie vissers nog vermis
Drie mense het in die Sedgefield-strandmeer verdrink toe hulle Sondag vermoedelik hier geswem het.
Polisie gereed vir staatsrede
“Die operasionele plan is opgestel en alle kritieke rolspelers is gereed om hul onderskeie verantwoordelikhede volgens hul mandaat uit te voer.”
Kennis keer dat jou erfgeld nie swerfgeld word
Hier is ‘n paar praktiese wenke hoe jy jou kinders maklik van geld kan leer en finansiële geletterdheid kan aanwakker.
Die hoe en waar van ʼn Rooi Seël vir ambagsmanne
Die Rooi Seël-program dien as die landwye standaard vir uitnemendheid in geskoolde ambagte en stel die toppunt vir opleidingstandaarde in die land.
‘Geloof eerste, musiek tweede’, sê Amira Willighagen
“Ek is so dankbaar dat ek die wêreld kon sien, en dat die Here hierdie talent aan my toevertrou het. Hierdie talent is spesiaal, en ek wil dit in sy naam gebruik.”
RG weer terug op oefenveld
RG Snyman sal sy Munster-loopbaan op ʼn hoë noot wil afsluit voordat hy die skuif na Leinster maak.
Skoolbustragedie: ‘Ons bid vir krag, kalmte, liefde’
Die ongeluk het die lewe van ses leerders van Hoërskool Riebeeckstad in die Vrystaat geëis en die gemeenskap in rou gedompel.
2023 een van verbruikers se taaiste jare nóg
Verlammende vlakke van beurtkrag het boonop betekenisvolle ekonomiese groei en gevolglik salarisverhogings aan bande gelê.
Amptelike opposisie: DA, EFF sê mekaar stryd aan
Een ontleding van Ipsos se jongste peiling toon dat die EFF marginaal beter as die DA doen en homself moontlik as die “amptelike opposisie” posisioneer.
Beurtkrag afgeskaal
Danksy voldoende noodopwekkingsreserwes en ʼn effense toename in beskikbare opwekkingskapasiteit word beurtkrag Woensdag effe afgeskaal.
Om wit te wees nie ‘hindernis’ in verkiesing, sê Steenhuisen
“Ons is nie afgevaardigdes van ons ras nie; ons word beoordeel op ons bydrae,” het John Steenhuisen, die DA-leier, vandeesweek gesê.
Ottniel, Marco verniel Super Giants
Die Sunrisers Eastern Cape kan sy SA20-titel verdedig nadat Ottniel Baartman en Marco Jansen onder die Durban’s Super Giants-kolwers gemaai het.
Proteas kry slae teen Kiwi’s
Ja, die SA20-toernooi is pret om te volg, maar dit is nie lekker as die Proteas sleg op die internasionale verhoog verloor nie.
Resep: Meksikaanse sop
Hierdie resep is spesiaal vir die sopliefhebbers, ongeag die weer.